Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kotzesrus Rusplek

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Belinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Daar was baie plekkies wat ons kon besoek en ongelooflike mooi strande naby. Ons het dit baie geniet en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Silvia
Kotzesrus Rusplek
Baie dankie vir die mooi terugvoer oor Kotzesrus Rusplek. Dit reën juis nou weer hier in God se blomtuin in Namakwaland. Kom kuier gerus weer!

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Baie lekker skaap pot vir aandete! Baie aangename en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Silvia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Kotzesrus, Namaqualand, 8204, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab13d124fea9d249fed97bc8cf80615d3c6ed59f1be9c0141b06bb579de4ac4339c5738967f3b87cbda7ec15c7664a50225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Hoof straat Kotzesrus 8204 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96193379805 17.835936028379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang