Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kotzesrus Rusplek

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Kotzesrus, Namaqualand, 8204, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kotzesrus Rest Place is in die Noord-Kaap naby aan die grens van die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 4 pragtig ingerigte kamers. Gaste in hierdie kamers deel kombuisgeriewe. Etes kan vooraf gereël word.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan die Aristea-skeepswrak, Goegap-natuurreservaat of die Skilpad Wildflower-natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Silvia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Hoofstraat, Kotzesrus, Namaqualand, 8204, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kotzesrus Rusplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Kotzesrus, Namaqualand, 8204, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab13d124fea9d249fed97bc8cf80615d3c6ed59f1be9c0141b06bb579de4ac4339c5738967f3b87cbda7ec15c7664a50225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Hoof straat Kotzesrus 8204 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96193379805 17.835936028379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang