Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouvin 02

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 10 Desember 2024. Bespreekbaar tot 24 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 20, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouvin 02 is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie wat hierdie kusgebied wil verken.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens wat op versoek saamgeskuif kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en gratis WiFi.

Die ateljeewoonstel het 'n ingeboude braai en buite is daar 'n privaat stoep. Die woonstel is naby die see en die hawe geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Blouvinstraat 20, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 20, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ec027a5f6a49b39363acec00cd2f1f84484354f2d61814d7755796d892fd66fd0bbb8abe2cc86224167ce11b3127526ad7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 20 Blouvin Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8061581 20.0525444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang