Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouwildebees Safaris

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Kobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie lekker rustige plek. Magda is 'n baie vriendelike en aangename persoon wat jou baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Blouwildebees Safaris
Baie dankie goed om julle te ontmoet

Roger W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Puik akkommodasie en gasvryheid. Kamers en onthaalarea was netjies. Magda het ons op haar hande gedra. Sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Blouwildebees Safaris
Baie dankie

Burnie N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2019

Ongelooflik! Die mensies vriendelik en hulpvaardig verby! Die besoek was wel vir werk doeleindes en was ideaal geleë vir wat ons wou doen. Ek sal immers my familie enige tyd na die netjiese plek neem. Die rustigheid is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Blouwildebees Safaris
Dankie maak gerus so

Yolandé D
1 nag
5.0
Jan 2018

Ek het baie tuis gevoel. Pragtige plek, pragtige mense en ek het sommer dadelik tuis gevoel. Tot die honde het my soos deel van die familie laat voel. Sien tannie beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev & Clive W
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

It's like going from home to home, Madga is such a special hostess and we will continue going there. A stunning place and accommodation is perfect! Blouwildebees Lodge is a very special destination for a peaceful breakaway. It is so well kept, neat and so taste fully decorated I can recommend anyone to stay there. Magda the owner is such a good hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobi D
Kort verblyf
4.6
Aug 2016

Ongelooflik lekker. Ons het heerlik gekuier en gebly. Magda was 'n wonderlike gasvrou wat ons dadelik laat welkom voel het. Sy het ons bederf met 'n rit op die plaas om na die wilde diere te gaan kyk. Daar was jagters en ons kon gaan kyk hoe word die diere gereed gemaak vir die koelkamer. Baie dankie ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Blouwildebees Safaris
Dit was groot plesier om julle hier te hê. Julle is baie welkom om weer te kom.

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2016

'n Lekker wegbreek in die bos. Die fasiliteite was skoon en netjies. Magda is baie gasvry, sonder om enigsins op privaatheid inbreek te maak. Baie goeie fasiliteite. Lekker vir groter groepe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2015

Dit was fantasties. Die plek is goed geleë vir toeriste. Naby aan Thabazimbi en baie ander toeristebestemmings soos byvoorbeeld Marekele Natuurreservaat. Die gasvryheid van die mense was eenvoudig fantasties. Magda het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die plaas laat jou sommer dadelik op jou gemaak voel. Ons het deur die plaas gery en wild gekyk. Die plaaspaaie is uitstekend vir enige tipe voertuig. Die boskamp is enige kamper se droom. Ons het tot baie laat die aand saam met Magda, haar familie en vriende om die vuur gekuier. Ons het self later soos familie gevoel. Ons sal verseker weer daar gaan kuier. Dankie aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2015

Wonderful place to relax with the family. Not ideal if you are anti-hunting. Magda is a wonderful hostess. The lodge is very comfortable and a green oasis in a very dry area. A great place to spend quality family time. Easy access to freezer space would be good. The only negatives for us was that we did not know that it is a hunting lodge and hunters staying at the bush camp seemed to have preference over the guests (us) staying at the lodge. We are an anti hunting family so the abundance of animal trophies was a little off putting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterpan Farm, , Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNTM5NzY0LWNjNzktNDA5Yy1hMTU0LTE1YTllYjdhZjI1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Ysterpan Farm Sentrum 0380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.266209928534 27.345214784145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang