Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11 tussen Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Selah bied 'n unieke ervaring buite die netwerk, sowat 10 km vanaf Marble Hall. In die hartjie van die bosveld kan dit 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie, 'n klein gesin óf 'n groot groep wat die gewoel van die stadslewe wil ontsnap.

Dié lodge bied gaste 8 Zozo-eenhede in totaal waarvan 2 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag kan akkommodeer, terwyl die ander 6 eenhede elk 'n kapasiteit van 3 gaste het. Die eerste 2 Zozo-eenhede is albei ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders, terwyl die ander 6 eenhede elk 'n driestapelbed bevat. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Verder het elke eenheid 'n kombuisie met eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eerste 2 eenhede het ook 'n yskas. Een van hierdie eenhede het lugversorging, terwyl die ander eenhede toegerus is met 'n staande waaier. Toegang tot gratis WiFi is in alle eenhede beskikbaar.

Alle eenhede het hul eie patio met sitplek; Die twee eenhede met slaapplek vir 4 het egter elk 'n privaat jacuzzi waar gaste kan ontspan. Alle gaste het volle toegang tot 'n gedeelde kombuis en eetarea. Dié eetarea het ook 'n ingeboude braai en alle gaste kan op daardie warm somersdae in die gemeenskaplike swembad afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N11 tussen Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11 tussen Marble Hall en Roedtan, Plaas Rietfontein, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f51238b0cb7f3499889249d9629814bfc46c1f18f356283c05d8f988429cb1dba6708d23d54d4b190227a4013b258ca36dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) N11 between Marble Hall en Roedtan Plaas Rietfontein 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.920222305248 29.19698633474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang