Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blu-C Self-catering Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Truly amazing . The unit, location and our host were incredible. We felt at home from the moment we arrived until the moment we left. Such warmth and hospitality is hard to find!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Thank you Charmaine, It was a privilege and pleasure to be your host. The absolute best to offer a place of comfort and to be trusted by amazing guests. All the best with your future plans. Regards, Vernon

Marius K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Lekker gebly. Die woonstel is goed toegerus. Die eienaar gaan uit sy pad om een by te staan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Dankie vir die tergvoering, Marius. Sien uit om julle weer hier te huisves. Laat dit goed gaan en n goeie jaar vir julle. Groete, Vernon Chalmers

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mei 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Puseletso R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Safe and clean. The place is neat, quiet and clean with a welcoming owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Dear Puseletso, thank you for your very kind feedback. You are always welcome here. It was a pleasure having you here. Regards, Vernon

Peta S
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Perfectly placed for exploring Cape Town. I had a very comfortable stay in the flat, it has everything one needs. It is close to Milnerton beach, so I enjoyed morning walks on the beach. The owner was very helpful and informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Thank you Peta. It was a pleasure to have you here and enjoyed our short discussions. You are always welcome in the future. Regards, Vernon Chalmers, Blu-C Accommodation.

Tracy V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Beste ligging, wonderlik ingerig, gasvryheid fantasties! Die eenheid is veilig omring deur elektriese omheining, en toegangsbeheer. Vernon die eienaar is baie vriendelik. Dit is naby restaurante, winkels en die see. Wonderlike spasie. Sal dit beslis aanbeveel, en weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Hi Tracey, Baie dankie vir jou vriendelike en konstruktiewe terugvoering. Sien uit om jou in die toekoms weer hier te akkommodeer. Groete, Vernon

Charne J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2022

Goeie ervaring. Definitief aanbeveel. Fantastiese ervaring. Goeie gasheer diens en plekkie goed geleë. Naby winkels en lagoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Baie dankie, Charne. Dit was 'n plesier om jou as gas te akkommodeer. Voorspoed met al al jou planne. Groete, Vernon Chalmers Blu-C Akkommodasie

Sumari P
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Awesome. Het so heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Hi Sumarie, thank you so very much for your kind feedback! It is really appreciated. It was great hosting you. Warm regards, Merle

Blythe S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2021

Just perfect for my requirement. Perfectly situated, safe and secure, host very accommodating and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Hi Blythe, Thank you very much for you kind feedback. Regards, Vernon

Carmelita B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Baie aangenaam. Dit was 'n baie nice plek om te bly. Stil, baie veilig. Die eienaar Vernon en sy suster Merle was ongelooflik behulpsaam en het ingecheck om seker te maak als is fine. Die yskas het nie gewerk nie en hulle het dit vervang met 'n nuwe een. Vuil beddegoed en handdoeke is vervang met skones na die eerste week. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vernon
Blu-C Self-catering Apartment
Baie dankie, Carmalita. Dit was n plesier om jou as gas te akkommodeer. Groete. Vernon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loxton-weg, Arnhem 104, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d97d1f99f260dabdb39c618064eeee7c43946eb54d22c2a6dc38e7cbfb2af0d99f683bf288a244c8609b488c880d377f6fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Loxton Road 104 Arnhem 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882333 18.4928458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang