Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bay Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Seemans Pad, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jy sal Blue Bay Cottage vind verby die mees suidelike punt van Afrika, omring deur Agulhas Nasionale Park. Hierdie 2 volledig toegeruste selfsorg-eenhede is by 'n ideale vakansiebestemming vir die natuurliefhebbers geleë.

Die vakansiehuis het 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed, 2 bedkassies met leeslampe, pakplek vir persoonlike items en sonnige vensters. Die tweede slaapkamer het ook 1 dubbelbed met 2 bedkassies en leeslampies. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die groot, oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis, etenstafel en sitarea in. Dit beskik oor groot hoë plafonne met houtbalke. Die kamer word saamgebring deur 'n massiewe klipskoorsteenkaggel wat as 'n warm middelpunt vir enige byeenkoms dien.

Die kothuis het slaapplek vir twee en het 'n ruim slaapkamer met badkamer, kombuisie en leefarea. Die binnehof buite het 'n pizza-oond wat ideaal is vir 'n braai, potjiekos en pizzas. Geniet asemrowende see- en fynbos-uitsigte vanaf die boonste dek.

Ideaal vir die bergfietsryers en stappers en is net 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika en 10 km vanaf Struisbaai met sy oulike hawetjie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Blue Bay Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Inez Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 79 Seemans Pad, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Bay Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Seemans Pad, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmNjcwYmJkLWViOGMtNDlkNy05ZjFkLTMxN2RmY2Q5MGE0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 79 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.812946157421 19.954938608644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang