Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bay Lodge & Resort

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Kim L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

It's was truly lovely. Apart from the location of the place. The staff blew my mind with their friendliness and helpfulness. We were there for 4 days but it was too little. Thank you Blue Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurshell A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Was baie lekker om die naweek saam met familie en vriende te spandeer. Ons het baie lekker gekuier en sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Great. Was very beautiful and everything is near you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zahrah H
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Perfect. Amazing place was very relaxing with beautiful views and awesome customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly, behalwe vir die paar probleme soos bo genoem. Dit was ons 2de keer wat ons hier gebly het. Die plekkie is baie netjies en ons het lekker gebly. Daar was egter glad nie 'n afdroogdoek of sponsie in die kombuis nie. Daar is ook glad nie 'n vrieskas waar mens jou gevriesde vleis of ys kan berg nie. Die buite braai drom is heeltemal deur geroes en dit was by ons vorige besoek alreeds so.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esterlita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

We loved our stay. We loved our stay, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay R
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Uitstekende waarde vir geld en 'n ongelooflike ligging. Ons was die naweek vir 'n familiekuier by Blue Bay Lodge gewees. Ons het die 6-slaap kothuis nommer 7 op die strand bespreek. Daar is nie genoeg woorde om alles hier te noem nie, die kothuis was netjies en skoon, nuut oorgedoen, die beddens was van hoë gehalte. Die hoofgebou se dienste was uitstekend, die restaurant het aan al ons behoetes en nog vele meer voldoen, die personeel was behulpsaam selfs buite normale diensure, die dameskroeg is 'n lekker uitspan en gesels, kuier en rustig word omgewing met baie billike pryse, dit is die beste plek om 'n wegspringplek te kry om hierdie jaar se blommefees te gaan kyk. Dis regtig nie ver van Jacobsbaai en Langebaan af nie en blommekyk is 'n moet, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal definitief weer by julle kom afpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Baie netjies en skoon lodge, ons sal vir seker weer daar vertoef. Alles was skoon en die ligging was perfek vir ons gewees om die Weskus behoorlik te kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sergio S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Beautiful and peaceful environment. Friendly staff and timely maintenance of the resort was great to experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zahrah H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Beautiful, tranquil place. My family and I had an amazing experience, friendly staff, it was absolutely breathtaking, we enjoyed every minute of our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mart-mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 060
R2 060 R1 648
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 060
R2 060 R1 648
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaO8mKvguYLAAg9aEamIk1klbBsYOcWEDpl6MZjaUelF4Dbd85y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 060 nouVanaf R1 648 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 48 Garcillaria Crescent Blouwaterbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.995297326529 17.97333240509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang