Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bay Lodge & Resort

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 004 R1 604 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat binne die oord geleë is, beskik oor gerieflike en ontspanne verblyf met verskeie dienste en doendinge.

Die lodge beskik oor gerieflike 3-ster-akkommodasie, en suite-kamers met breë terrasse waar drankies bedien word, terwyl gaste die walvisse en tornyne in die oseaan kan bewonder. Heerlike etes word deur ons welbekende a la carte restaurant, 'Blue Bay Café', bedien.

Die Blue Bay Lodge lê veilig langs 'n paar selfsorg-strandhuisies binne die oord. Elke huisie is gerieflik toegerus sodat gaste heerlik agteroor kan sit en ontspan. Die kothuise is ook troeteldiervriendelik en daar is 'n ekstra koste per troeteldier, so gaste kan hul honde saambring as hulle by die selfsorg-eenhede inklok.

Korporatiewe afgevaardigdes wat dikwels van ons ten volle toegeruste konferensiekamers gebruik maak, waardeer die privaatheid en rustigheid wat die lodge bied. Besighede of privaat groepe hou dikwels spanbou-byeenkomste by die Blue Bay Lodge en omliggende natuurskoon. Etes en akkommodasie binne die lodge of huisies is deel van die pakket.

Ongeag jy vir 'n rustige naweek wil wegbreek, 'n vakansie saam met jou gesin wil deurbring of 'n konferensie moet bywoon, is die Blue Bay Lodge net die plek vir jou. Neem die R27 langs die Weskus na ons toe - Blue Bay Lodge het dit alles!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Elbe M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel en gees. Netjies, skoon en sommer by die swembad.
Des 2024
Leona H
Saam met lewensmaat
5.0
Julle sien my beslis weer! Sekerlik een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het, 'n heerlike vakansie. Ligging is perfek, gerieflik ingerig. Sa...
Sien meer
Des 2024
Charlene T
Gesin met tieners
5.0
It was amazing from beginning to end. From our arrival until our departure, our stay was just awesome. We will most definitely recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Zahrah H
4.8
Perfect. Amazing place was very relaxing with beautiful views and awesome customer service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Susan T
4.0
Ons het heerlik gebly, behalwe vir die paar probleme soos bo genoem. Dit was ons 2de keer wat ons hier gebly het. Die plekkie is baie netjies en ons h...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mart-mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Bay Lodge & Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 004
R 2 004 R 1 604
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 004
R 2 004 R 1 604
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garcillaria-singel, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaO8mKvguYLAAg9aEamIk1klbBsYOcWEDpl6MZjaUelF4Dbd85y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 004 nouVanaf R1 603 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 48 Garcillaria Crescent Blouwaterbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.995297326529 17.97333240509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang