Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bayou at the Breede River Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Jolize D
1 nag
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld, eienaars kan klein veranderinge aanbring om te verbeter. Ons het lekker gebly, daar was net kleinighede wat gepla het. Daar was nie genoeg warm komberse nie. Daar was 'n harde waterdrup in die klein badkamer wat ons in die nag gepla het, en die hoë stoele op die stoep is gebreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faheemah M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Thoroughly enjoyed the time spent there. Beautiful views. Lovely, clean space. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great view, clean place, will return. Stunning cosy place with great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal aanbeveel, gaan kuier gerus daar! Uitsig word bietjie beperk, eenheid is wel in 2de ry. Tog mooi uitsig vir die rivier vanaf boonste verdieping. Baie vriendelike gasvrou. Eenheid is gerieflik en skoon, baie dankie. Daar is duidelik baie moeite gedoen met opknappings en opgradering, ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Ons het 'n troue bygewoon en dit was 'n lieflike plek om te bly. Lekker. Lieflike ligging.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Not happy at all for what we paid. Bed is uncomfortable and the suite bathroom we could not use as the taps don't work. The shower floor is dangerously slippery, and the shower drain was blocked. Outside the front door was a sewer inspection hatch which was broken, and a smell came through. We covered it with a bag.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Linda A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Net 'n baie kort kuier in Witsand, maar sal enige tyd kan aanbeveel. Therese wat ons ontvang het, is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het op baie kort kennisgewing gehelp met blyplek vir 'n addisionele persoon wat saamgekom het. Die lodge is baie netjies en het alles wat nodig is. Baie naby aan see en restaurant. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Relaxing with a prefect view. Staying at the Blue Bayou at the Breede River Lodge has been a wonderful and such a lovely experience. The atmosphere, was so calm and the view from the Blue Bayou at the Breede River Lodge is beautiful. We will definitely book and stay again. Thank you to Rob and Theresa for their friendly service and for being so helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrik S
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Lekker oorgeslaap tussen Addo en Clanwilliam. Dis 'n maklike oorslaapplek en dis mooi by die mond van die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVMkBHyZJRyjxks9nk4hrON2p9zol9wblOVbmvWiuH0nPH9mwPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.39655 20.826771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang