Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bayou at the Breede River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 61 resensies vir Blue Bayou at the Breede River Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jolize D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize D

Goeie waarde vir geld, eienaars kan klein veranderinge aanbring om te verbeter.

Ons het lekker gebly, daar was net kleinighede wat gepla het. Daar was nie genoeg warm komberse nie. Daar was 'n harde waterdrup in die klein badkamer wat ons in die nag gepla het, en die hoë stoele op die stoep is gebreek.

Faheemah M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faheemah M

Thoroughly enjoyed the time spent there.

Beautiful views. Lovely, clean space. Thank you.

Pieter L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Great view, clean place, will return.

Stunning cosy place with great view.

Heila S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Sal aanbeveel, gaan kuier gerus daar!

Uitsig word bietjie beperk, eenheid is wel in 2de ry. Tog mooi uitsig vir die rivier vanaf boonste verdieping. Baie vriendelike gasvrou. Eenheid is gerieflik en skoon, baie dankie. Daar is duidelik baie moeite gedoen met opknappings en opgradering, ons het lekker gebly. Dankie.

Carina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina V

Ons het 'n troue bygewoon en dit was 'n lieflike plek om te bly.

Lekker. Lieflike ligging.

Andries S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andries S

Not happy at all for what we paid.

Bed is uncomfortable and the suite bathroom we could not use as the taps don't work. The shower floor is dangerously slippery, and the shower drain was blocked. Outside the front door was a sewer inspection hatch which was broken, and a smell came through. We covered it with a bag.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Linda A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Net 'n baie kort kuier in Witsand, maar sal enige tyd kan aanbeveel.

Therese wat ons ontvang het, is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het op baie kort kennisgewing gehelp met blyplek vir 'n addisionele persoon wat saamgekom het. Die lodge is baie netjies en het alles wat nodig is. Baie naby aan see en restaurant. Mooi uitsig.

Simone F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone F

Relaxing with a prefect view.

Staying at the Blue Bayou at the Breede River Lodge has been a wonderful and such a lovely experience. The atmosphere, was so calm and the view from the Blue Bayou at the Breede River Lodge is beautiful. We will definitely book and stay again. Thank you to Rob and Theresa for their friendly service and for being so helpful.

Patrik S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrik S

Lekker oorgeslaap tussen Addo en Clanwilliam.

Dis 'n maklike oorslaapplek en dis mooi by die mond van die rivier.

Sascha P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sascha P

Nice apartment on the Breede River Mouth.

A simple, beautiful apartment on the Breede River in a very quiet, safe and clean complex.

Gp D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gp D

Baie lekker.

Blue Bayou is ideaal vir 'n gesin of vriende om weg te breek.

Donna H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donna H

Family holiday in July to Witsand.

We were 2 adults and 2 children under the age of 12. We stayed for 2 nights and had a lovely time, even though it was really cold! But we will definitely recommend this place and be back again one day and hope to stay for longer. The unit was comfortable and clean and catered to all our needs.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annamarie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annamarie P

Plek was skoon, maar dis ook al.

Die televisie werk nie, kaste se deure hang, skuifdeur in kamer kan nie oop nie, die gevaarlikste van als is die stoof. Die plate staan in die lug van roes, dink dis baie onveilig. Orals in die kaste staan goed. Geen stortgordyn in hoofslaapkamer nie. Dink regtig hierdie eienaar moet vasgevat word!

Sandra B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra B

Teleurgesteld in die algehele toestand van die wooneenheid.

Gordyne vuil. Ruik die muf in die woonstel en verf skil van die mure. Dak lek en TV staan op onstabiele ondersteuning.

Blue Bayou at the Breede River Lodge se terugvoer

Unfortunately with the record rainfall that was experienced in Witsand almost all house roofs leaked. The curtains, towels, and bedding have all been replaced with new as of last Wednesday 8th November, Painting is set to start.
Sorry for the bad experience.

Regards
Rob Piper

Blue Bayou at the Breede River Lodge
Liz D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz D

Very efficient staff and fantastic accommodation.

10/10 accommodation was amazing, way more than we expected.

Theresa P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Fantasties.

Dis lekker, netjies en veilig.

Nicol L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol L

Great views, very peaceful. Had pizza in the restaurant, delicious! We'll bring our paddle ski's next time.

Remember to bring firewood and filter coffee. It was lovely to sit at the fireplace and they have a plunger.

Ilse C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse C

Gelukkig is Witsand 'n veilige plek.

Die "swing chair" op die stoep was 'n aangename verrassing. Dit was my gunstelingplek om te sit, wieg en die uitsig te waardeer. Ongelukkig kon die slaapkamer en tweede vloer se stoepdeur nie sluit nie. Ons het omtrent gesukkel om eerstens die slaapkamerdeur oop te kry en tweedens weer toe te kry. Die skuifdeurslot wou nie draai nie, dus kon die deure nie sluit nie. Blykbaar is nuwe deurspore bestel, so hopenlik word dit binnekort herstel. Gelukkig is Witsand 'n veilige plek.

Natalie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie C

Bietjie teleurgesteld gewees.

Die foto's was baie nicer as die actual plekkie. Baie dinge kort aandag soos al die houtskuifdeure kon nie toetrek nie, van skarniere af of so styf ons het geskukkel. Beddegoed in 2 enkelkamers was oud en vol vlekke. Gordyne in hoofslaapkamer was geroes en vol vuil kolle. Toilette, stort en wasbakke nie mooi skoongemaak gewees nie. Die TV was gebalanseer in die sitkamer op 'n handdoek en skeef. Die kaggel was stukkend en kon nie gebruik geword het nie. As ek eerlikwaar vergelyk die foto's met die realiteit is dit bietjie misleading veral vir die prys wat ek betaal het. Die ligging is baie nice en check-in was maklik.

Louis V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Ongelooflike lekker trippie gewees!

Baie mooi plekke om te sien daar, sal definitief weer Witsand besoek!

Marius N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N

Baie aangenaam.

Net 2 probleme. die eenheid het nie 'n vrieskas nie en die dubbelbed het winterlakens met 'n elektriese kombers en dit vir middel Ferbruarie.

Natasja D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja D

Not the greatest.

Unit is quite old and needs a bit of attention.

Eldo U - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eldo U

Dit was OK, maar nie wow nie.

Dit is vir my super belangrik om 'n goeie bed te hê. Die bed was hard en die matras deurgelê. Nie goeie kwaliteit nie. Met die prys verwag mens 'n paar sakkies koffie, tee, en suiker, en 'n melkie. Dis nie groot uitgawes nie. En 'n lekker bottel koue water. Toiletpapier kan hul ook ekstra verskaf. Die stort was verstop.

Regard V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Regard V

Baie lekker en rustig.

Baie mooi plekkie, net winkelloos.

Johan F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Baie lekker naweek gewees!

Ek het R50 ekstra betaal, hou dit vir my volgende bespreking!

Tony H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tony H

Convenient.

Unfortunately the bedding needs upgraded as the cover on my bed was broken and extremely thin for the cold days. Builders busy with jackhammer few meters from our accommodation. Noisy and dusty.

Theuns C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Theuns C

Never again!

After a wonderful Chokka Hiking Trail experience in several guest houses, we (married for over 40 years) booked two nights in the Breede River Lodge for relaxation on the way home to explore and experience one of the unique ecosystems in South Africa. The Blue Bayou accommodation detracts from a beautiful Lodge with otherwise friendly people! Good email and messaging communication was received from Blue Bayou, Breede River Lodge (Rob). Unit 208 was allocated to us. A dirty and dusty unit 208 was found on our arrival at around 18:30. Old carpets filled up all open storage spaces in main bedroom. Dusty blankets on bed causing serious hay fever at night. We had to remove them outside the bedroom in the middel of a cold night. Main light in bedroom was not working. TV wall connection screwed open and left on table. TV not working. Only 10% toilet paper on roll. Bathroom not hygienic clean. Mop and house cleaning equipment left on balcony. Shower water running out slower than inflow. Serious restoration work on adjoining unit. Starting at 07:30 in the morning with hammering on wooden pergola next door. Cutting cement tiles and sliding door frames throughout the day. Words of renting agent Therese next morning, "As jy nie tevrede is met die plek nie kan jy vir jou 'n ander plek gaan kry. Ek sal reël dat die eienaar jou oorblywende dag terug betaal". Explaining that we've paid R245 cleaning fee in addition to renting, the agent said "that is to clean your unit for the next clients"! My wife and I were the only clients out of many open and available units at the Breede River Lodge. We've booked well in advance. Out of all the available units, it is difficult to believe that unit 208 was given to us without consent of restoration work on the same building structure. Bad experience on our first visit to one of the ecological wonders in South Africa. We can only hope that visitors from overseas will get better and friendlier places to stay.

Schonell C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Schonell C

Not what we expected.

Disappointed in the cleanliness, we did not even use the kettle because it had buildup filth. The showers definitely needs a deep clean and drains needs to be cleared. It is unhygienic to shower with water ponding.

Marius S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Heerlike kuier en afsluiting van daaglikse roetine.

Baie lekker gekuier - heerlike omgewing om te ontspan en die visgereg was uitstaande.

Jakes J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J

Sal graag weer wil gaan.

Skoon en netjies. Mooi uitsig oor die rivier.

Rudi B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Wonderlik!

Was net 'n slag lekker om nie WiFi of DStv issues te hê nie. Niks erger om by plek op te daag en jy moet begin bel om probleme uit te skakel nie. Dankie Rob!

Maryke L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L

Heerlik gekuier

Baie smaakvol en gerieflik. Alles wat mens nodig het.

Ronel C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Mooiste uitsig op die rivier en die see.

Huisie is luuks toegerus met die mooiste uitsig op die rivier en see. Ons is baie vriendelik ontvang en sommer gehelp met die aandra van bagasie ook. Een nag was te kort in die oulike plekkie.

Andre J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Baie mooi eenheid.

Netjies en skoon. Baie lekker sentraal.

Phillip B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip B

Excellent location and great facilities.

Was baie lekker. Plek perfek vir 4 mense en die beste ligging in Witsand.

Herholdt J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J

Sien die see en rivier mekaar ontmoet.

Heerlike kuierwoonstel met bo-vertrek met lekker balkon vir uitsig oor die rivier en die see. Kaggel in leefvertrek met goed-toegeruste kombuis. Onderste twee slaapkamers elk met hul eie badkamer. Een het 'n bad en een 'n stort. Verwarmers in kamers, oorgenoeg ekstra komberse en warmkomberse op al die beddens. Uitstekende waarde vir geld. Ek beveel dit baie sterk aan.

Jay-dee L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-dee L

Baie beïndruk met die plekkie.

Dit is regtig waarde vir geld. Nie ver van die Breederivier asook die see af nie. Dit is veilig en baie rustig. Perfek as jy wil net ontspan en wegbreek van die besige stadslewe.

Izak V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Baie lekker vir die tyd dat ons daar was.

Ons moes ongelukkig vroeër terugkeer huis toe weens Covid.

Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G

Het dit baie geniet en net gerus.

Die stilte en rustigheid was heerlik as mens wil afskakel. Eenheid was gerieflik en ten volle toegerus. Lekker om op die dek te sit en na die rivier te kyk en sien hoe gety verander. Kaggel binne was welkom in die koue.

Hennielene B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennielene B

Slegs 1 nag in Witsand deurgebring.

Hierdie selfsorgeenheid is goed toegerus en uiters geskik vir 'n paartjie of gesin met 2 kinders. Die uitsig is pragtig en die area baie rustig. Daar is 'n paar plekke in die eenheid wat aandag kort en bietjie onderhoud moet gedoen word. Dit is egter goeie waarde vir geld.

Alexander R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alexander R

Baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het.

Elke huisie het nie sy eie braaigeriewe nie, maar 'n gemeenskaplike braaiplek. Sou dit eerder verkies om eie braaiplek te hê.

Eileen C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eileen C

The location was amazing. The unit we stayed in needs attention.

Unit 208 is privately owned. Lounge carpet needs to be thrown away, mattress covers need a wash and towels need to be replaced.

Suzette N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette N

Mooi plekkie, maar kort aandag.

Die trappe is nogal problematies, veral as bagasie opgedra moet word. Dit was wel genoem dat daar steil trappe binne die plek is na die leefarea. Die skuifdeure na buite kort aandag. Het vreeslik gesukkel om dit oop te maak. Die kombuiskaste by wasbak het nat geword en kan nie maklik oop of toe nie. Stoofplate is geroes. Die plek kort ernstige instandhouding.

Gerhardus K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus K

Lekker

Lekker, lekker, lekker.

Simone H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simone H

Lekker ontspannend. Mooi uitsig.

Die eenheid was netjies, met genoeg warm beddegoed. Die enigste probleme wat dit onaangenaam gemaak het was die stortdeur, dit moet vervang word. In die kombuis by die wasbak is die hout-countertop al so beskadig van die water dat dit heeltyd op die vloer deur drup. Yskas het na vis of iets onaangenaam geruik. Die webtuiste se advertensie moet aangepas word, aangesien daar geen braai-area is by die swembad nie.

Este R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Este R

Ons was in unit 208.

Die eenheid is baie vuil en oud. Geen skuifdeur kan oop en die laaie onder wasbak kon ook nie oop. Die sitkamerbanke was vol vuil kolle. Hoofslaapkamer se skuifdeur kon nie oop en gordyne was vuil. Die mikrogolf was vol vuil spatsels van vorige gaste. Die toaster was grillerig en vuil. Ons het nie lekker gebly in unit 208 nie. Als is vuil gewees.

Belinda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

A relaxing and comfortable stay in a well appointed apartment with beautiful views over the Breede River.

We loved the boat trip up the river despite the poor fishing. Great birding and lovely scenery. We were served the best oysters I have ever eaten at the Anchorage Restaurant.

Werner V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Rustig, gemaklik en mooi uitsig en geniet die kaggel in die koue weer baie.

Rustig, gemaklik en mooi uitsig en geniet die kaggel in die koue weer baie.

Stephanie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie M

A very neat double storey unit within a complex with a view of the lagoon.

The unit is beautiful and clean. The stairs to the upstairs section are steep. Upstairs has a view of the lagoon and a comfortable swing chair from which to enjoy the sunrise. A short drive takes you to the beach at Witsand. Well-equipped.

Sandra K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra K

Het dit verskriklik geniet.

Alhoewel daar probleme was met vuil beddegoed was die kuier baie gesellig. Het dit verskriklik geniet. Die feit dat my seun kon loop en verken soos hy wil was vir my 'n verligting. Baie veilig en gaste vriendelik.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Caroline V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Caroline V

Definitely needs a revamp.

The rooms are old and should be revamped. Carpets are old and smelly, they should be replaced. Towels are old and should be replaced daily. Sleeps 4 adults however 2nd bedroom door cannot close because of bed! Whole unit was dirty.

Marius K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marius K

Vuilste plek wat ek nog ooit teëgekom het. Badkamer nie stortgordyn en als is onder water as jy stort. Vuil beddegoed ruik muf.

Plek soebat vir 'n oordoen. Hou aan soek, daar's beter plekke op Witsand.

Elana J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana J

Lekker rustige omgewing en naby aan restaurant en rivier!

Het dit so baie geniet, ek bespreek sommer weer!

Sunette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S

Fantastiese verblyf.

Netjiese en pragtige uitsig oor rivier. Sal definitief weer vakansie daar wil hou.

Bennie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Oulike eenheid, lekker koffie, pragtige uitsig met perfekte ligging.

Ons het heerlik gekuier voor kaggelvuur asook op die dek met pragtige uitsig op die Breederivier. Pili Pili Restaurant en kroeg op die perseel was baie gerieflik. Sal beslis weer besoek.

Annemarie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Pragtige huisie met 'n pragtige uitsig.

Ons het heerlik oorgeslaap, baie dankie!

Adéle B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Baie mooi netjies en skoon, heerlik gekuier.

Baie netjies en het alles wat jy nodig het, selfs elektriese komberse. Heerlik gekuier met restaurant op die perseel. Sal definitief weer gaan.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVMkBHyZJRyjxks9nk4hrON2p9zol9wblOVbmvWiuH0nPH9mwPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.39655 20.826771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang