Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Bell Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Hardus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie rustig. Ons is vriendelik ontvang deur André en tot die twee honde het kom groet. Die kamer was netjies met 'n groot stort en koffie ens. in die kamer. Ons het ons '85 matriekreünie daar gehou en Rozille het ons groep lekker bederf met 'n heerlike ete en nagereg, Dankie vir julle gasvryheid en hopelik sien ons jul weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra M
1 nag
4.6
Apr 2024

Skoon, netjies en vriendelike gasvrou. Sal weer daar gaan bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2023

Rustig en vrolik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Ons het net oorgeslaap by Blue Bell om ons dogter se sportbyeenkoms by te woon. Kamers is netjies en oulik gemeubileer, ons gidshond kon saam oorbly. Ons is vriendelik ontvang. Gastehuis is sentraal geleë maar in 'n deel van Tzaneen waar heelwat herontwikkeling gebeur, dus heelwat kontrakteurs wat in die omgewing werk en op persele bly. Dink omgewing sal baie anders en stiller wees oor 6 maande as bouery klaar is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Was baie rustig. Was baie rustig en netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Desire W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Baie gerieflike ligging, naby aan die winkels en maklik om daar te kom. 'n Lekker plaasgevoel en verbasend rustige atmosfeer so naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean F
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2022

Baie goed. Kommunikasie was baie goed en vriendelik. Alles was baie skoon en verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2022

Prys is bietjie te hoog vir wat jy op die perseel aantref. Kameruitleg baie swak met geen vars lug kruisvloei nie - kamer bedompig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Altie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

'n Pragtige plekkie waar jy net tot ruste kan kom. Die gasvrou gaan uit haar plek om te help waar sy kan! Dekor is pragtig en kreatief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rozille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela plot 326, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c8ad5680687be566964b8ee5a09fbb3eb75a2f38f9df5eb6be496be9127208af33415ef5de7649d8a44a4f32655f744b27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Pusela plot 326 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.821067 30.154552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang