Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die skilderagtige hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stelpas, 6,4 kilometer vanaf Botrivier geleë.

Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n vrystaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Stort en toilet is ook buite beskikbaar. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond het. Vars brood en plaasmelk word elke oggend voorsien. Met aankoms word tee, koffie, botter, beskuit en 6 eiers voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio met buitemeubels en spog met 'n houtvuurbad en braaigeriewe wat oor die pragtige uitsig oor die vallei uitkyk.

Alhoewel dit tussen die berge weggesteek is, word Blue Crane Farm Lodge omring deur talle besienswaardighede. Besoekers kan doendinge soos voetslaan, bergfietsry, kunsvlieghengel, walviskyk geniet en 'n verskeidenheid wynplase in die omgewing verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodpecker @ Blue Crane Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van der Stel-pas, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27d81eda49b9655d7fc1042ad1dd0044c907da947a46e4cc96c9f298779d80277350a09b05bfea23f3b02641f04cf761b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Van der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.177920643624 19.215667247773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang