Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawrenny @ Blue Crane Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 118 resensies vir Lawrenny @ Blue Crane Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Heerlik gerus, kan Lawrenny @ Blue Crane Farm regtig aanbeveel.

Pragtige plek, rustige omgewing, waarde vir geld, heerlike stoep met braaiplek, alles wat mens nodig het is beskikbaar in die verblyf.

Marisa D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Heerlike visvang naweek-wegbreek!

Baie mooi plaas, rustig met pragtige natuurlewe! Massiewe forelle! Grootste wat ons nog gevang het! Baie dankie.

Anita V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Dit is 'n wonderlike plek om te kom kuier en te ontspan saam met jou gesin.

Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Die kaggel was lekker om die koue weg te hou. Ons het lekker vis gevang en tussen wild gaan stap. Ons het lekker gerus. Sal weer kom kuier.

Elana E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana E

Highly recommended, will definitely visit again!

It is situated in an idyllic and tranquil setting. Units are far apart for a feeling of privacy and exclusivity. This is a beautiful destination for a quick breakaway from the hustle and bustle.

Miranda G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda G

Sien julle gou weer!

Ons het só lekker gebly hier, die plekkie was ruim en skoon en goed ingerig. Pragtig ook! Die damme is volop met forel.

Marichelle M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichelle M

Rustig.

Ons het die akkommodasiegeriewe baie geniet.

Carl T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl T

Amazing.

Our stay was great. Accommodation was top notch. Very clean and tidy.

Maxie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Sielerus.

Dit was 'n heerlike wegbreek - die natuurskoon is ongelooflik.

Darren R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren R

Would definitely stay there again.

We had a great weekend stay, the facilities were great and the view was lovely.

Tana K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana K

Saligheid!

Ons het ongelooflik lekker gebly!

Judy R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R

Rusplek vir die siel. Met die mooiste natuur en diere. Pragtige skoon en netjies!

Ongelooflike lekker ondervinding gewees. Skoon, netjies, veilig en pragtig in die natuur. Sal vir seker weer terug gaan!

Farrell K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farrell K

Fantastic Dullstroom stay.

Amazing stay with great service and awesome beauty. Would highly recommend.

Adele W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

N stukkie hemel.

Ons eerste keer by Blue Crane, ons sal vir seker weer daar bespreek. Mooiste plaas, mal oor die takbokke en die ander wild.

Analda U - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Analda U

Uitsig op dam en sonsopkoms baie mooi!

Pragtige huise. Kaggel vir koue aande. Kombuis goed toegerus. Gemaklike sitkamer. Goeie ligging.

Elsabe H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe H

Heerlike rustigheid.

Dit is absoluut pragtig en so rustig by Blue Crane en die huise baie netjies en gerieflik. Ons het heerlik gebly.

Themba M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M

Private and tranquil. Nothing short of amazing.

It was amazing, breaking away from the hustle and bustle of the city. Blue Crane is amazing. Definitely going back for a longer stay!

Albert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Rustige omgewing met lieflike uitsig.

Pragtige eenhede by die foreldamme. Die eenheid is baie goed toegerus en gerieflik.

Keith And Emilia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Keith And Emilia M

Relaxed and enjoyable despite the adverse weather.

Surprised to catch 7 small black bass and no trout. Otherwise, a great time was had. Enjoyed the peaceful surroundings together with the wildlife. We recommend that appropriate "safety stickers" be pasted on the sliding doors to prevent persons from colliding with the doors when closed, as the doors are kept spotlessly clean and are at times not recognised as being closed.

Hayley S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley S

A peaceful place to unwind.

We stayed for a week, in Kingfisher Cottage. Appointed with everything one needs, a great fireplace that kept the cottage warm and there is the convenience of daily service by charming staff. We were working away from the office and the wifi was fast and stable. Back up generation is available for loadshedding. Besides trout fishing, you can take walks on the farm, and view the Blesbok, Zebra, Springbok and herds of Fallow Deer. Beautiful sunrises and sunsets when the weather is favourable. A slick and customer-centric establishment.

Irving H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irving H

Lovely, relaxed weekend.

Pity about our geyser that didn't warm up enough for showering and wifi that was buffering quite often, otherwise really enjoyable.

Elisna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna S

Groot bederf, ook met 'n kaggel en verwarmers! Heerlike bederf!

Die dam voor die huisie is so mooi! Dit voel soos 'n plekkie in Europa.

Sarah W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah W

Outstanding.

Magnificent setting, outstanding service all around. Highly recommended. Thank you.

Stephan Adriaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan Adriaan V

Netjies, skoon, privaat.

Lekker verblyf en lekker naby aan alles. Sal dit virseker aanbeveel.

Kate D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate D

Dit was asemrowend mooi en net wat ons nodig gehad het, goed vir die siel.

Ons was groep vriendinne wat 'n wegbreek gekort het - dit was stunning, lekker rustig.

Shaun V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V

Goeie familietyd.

Ons het as 'n gesin in die Kingfisher unit gebly. Was baie lekker en rustig. Het gaan stap en na die bokke gaan kyk. Wens net die visvang was beter. Maar algeheel was dit presies wat ons verwag het.

Mario S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S

Absolutely loved it! A piece of paradise right on the city's doorstep!

My wife would have loved it, she will, however, be bringing her own hot tub since there isn't much for ladies to do and enjoy other than accompany the fishermen haha. Loved it. Really great place and surely is a piece of heaven right on the city's doorstep.

Elsje W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje W

Die eenhede is baie netjies. Goeie kwaliteit toerusting.

Tafeltjie in die badkamer dalk om toiletware op te sit en nie op die vloer nie. Die plakker op die skuifdeure kan deur die glasdeur loop.

Marli G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli G

Stay was great!

It's very calm and beautiful.

Willie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie H

Baie lekker.

Werkers was Sondag baie raserig met die skoonmaak van ander eenhede.

Carla T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla T

Relaxing and beautiful.

We enjoyed our stay. The 2-sleeper is so comfy, we had the fire going inside and it was just a beautiful and relaxing weekend away. Will most definitely book the bigger units with the family and friends hopefully soon.

Jackie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie D

Peaceful location close to Dullstroom.

We went for trout fishing and were very disappointed.

Larry And Janet K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larry And Janet K

We had a very peaceful and pleasant stay at Blue Crane Farm.

The reeds are starting to take over the dams which is a bad thing for fishing. The reeds need to be cut back and removed soon. We would appreciate top sheets being provided on the beds as the duvets are too hot and heavy and we prefer to remove the duvet and sleep with the blanket.

Tammy A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy A

Awesome.

Our weekend break at Blue Crane Farm was just what we needed. Chalet was perfect. Clean, neat, tidy and cosy. Everything you needed away from home. Thoroughly enjoyed the fly fishing and meeting the farm's friendly fallow deer that popped over to our chalet every evening to say hello. The place has a magical, relaxing feeling. Thank you, that is exactly what my husband and I needed. Will definitely recommend it and return to Blue Crane Farm for another visit in the near future.

Nicky D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D

5 ster akkommodasie.

Pragtige plek in 'n pragtige deel van die land, die fasiliteite is regtig 5 ster en onverbeterlik.

Nico N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N

This is the best place we have booked close to Dullstroom.

The stay was perfect, all the staff were professional and welcoming. The accommodation was neat and clean with everything you need for your stay. We will definitely return in the near future. This is ideal for a short breakaway for a weekend if you live in Pretoria.

Hannes S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Alles wat mens kan vra vir 'n naweekwegbreek in die Highveld Meander.

Baie netjies, pragtige uitsig, baie rustig en stil. Sal my vir seker weer sien.

Ansche C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansche C

Perfekte wegbreek.

Dit is baie rustig, stil en besonders mooi hier. Maak net jouself reg vir geen wifi. Maar dit is presies wat jy nodig het om jou te dwing om nie te werk nie en die natuur om jou te sien. (Baie slim). Het baie lekker uitgerus en die mense wat jou kaggel en huis skoonmaak is sulke lekker bederf.

Lawrenny @ Blue Crane Farm se terugvoer

Beste Ansche

Dankie vir jou terugvoering. Ons het nou onbeperkte wifi in al die eenhede.

Hoop om julle sommer gou weer op die plaas te he.

Groete

Lawrenny @ Blue Crane Farm
Hylgard L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylgard L

Lekker familietyd gehad.

Lekker visgevang en om die boma gesit.

Bellinda C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bellinda C

Beautiful accommodation and wonderful staff.

We really enjoyed our stay at the Hillcroft house on Blur Crane Farm. The accommodation was clean and well maintained, and the staff were efficient and friendly. The boys enjoyed the fishing and the kids enjoyed riding their bikes all over. Was a great getaway. Thank you.

Marna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V

Rustige wegbreek met pragtige uitsigte.

Ons het ons verblyf by Blue Crane baie geniet. Die eenheid is ruim en goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die plaas is ook net buite Dullstroom, so dit is lekker rustig, maar naby genoeg om na die dorp toe te gaan vir als wat jy nodig het. Ons sal definitief die verblyf aanbeveel en is gereelde besoekers!

Christine J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Heerlike plaaskuier!

Blue Crane Farm bied alles wat 'n plaas kan bied, stilte, privaatheid en vele aktiwiteite vir die kinders. Ons het visgevang, gestap, gebraai en belangrikste, gerus! Sal definitief weer teruggaan!

Giles H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles H

Vinnige naweekkuier, lekker visgevang.

Heerlik gekuier in die rustigheid, lekker visgevang en saam die kaggel gekuier.

Emma Rentia E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma Rentia E

Beautiful place.

Beautiful place. Enjoyed the fly fishing. Private and safe, will definitely visit again.

Tienie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie P

Fantasties, rustig en mooi.

Ongelooflik pragtig, lekker gekuier sal vir seker weer daar gaan kuier, en aanbeveel vir familie en vriende.

Peter J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Beautiful location.

Lovely chalet and a great view.

Pieter H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Baie rustig en heerlik.

Het saam familie vir oorstop oorgeslaap oppad terug van die Kruger Wildtuin. Netjies, skoon en baie mooi omgewing.

Eugene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Everything was there, upmarket, clean and like brand new.

Just perfect for a midweek break, almost no one around. The pristine beauty of autumn appreciated. The general care and maintenance is relery found these days. I would highly recommend Blue Crane Farm. Stayed in Hillcroft house and will come to appreciate the comfort and peace again.

Lani L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani L

Baie goed geleë. Netjies met alles wat jy nodig het!

Ons het slegs een aand geslaap as oornag na 'n kuier in Dullstroom. Die plek is netjies en skoon. Hulle voorsien hout en blits. Alles goed gereël.

Ouneke V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ouneke V

Die huisie was baie goed en stylvol ingerig.

Ruim akkommodasie, goed beplan, kwaliteit meubels en toerusting, en goeie privaatheid.

Emarne K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emarne K

Rustig, ontspanne en mooi omgewing.

Lekker gerus, met dam en diere.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bianca L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Ongelooflik lekker!

Ons het dit vreeslik geniet, kinders kon fietsry, ons het veilig gevoel. Ons huis was netjies en skoon. Diens was uitstekend. Ons sal beslis Blue Crane Farm aanbeveel vir enige iemand, gesin, groot of klein.

Jaco N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Baie tevrede.

Niks klagtes. Baie tevrede.

Mirike D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirike D

Ongelooflik! Diens is fantasties en die plek is perfek.

Salig en rustig. Diens is baie goed. Plek is baie mooi. Ideaal vir 'n naweekwegbreek. Sal gerus kan aanbeveel.

Etienne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Absolutely stunning.

There is just not enough stars to rate this venue. Awesome.

Chanté D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté D

Perfekte wegbreek vir 'n paartjie of gesin.

Baie netjies ingerig en skoon. Rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Marnus J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J

Altyd lekker.

Dit was ons tweede besoek aan Blue Crane Farm en ons sal vir seker weer teruggaan soontoe. Karlien is altyd vriendelik en behulpsaam wat besprekings en reëlings aanbetref. Die huise is goed ingerig met als wat jy benodig en dis netjies, goed versorg en skoon. Die damme het 'n goeie hoeveelheid vis vir die wat graag vlieghengel. Ek kan Blue Crane Farm ten sterkste aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek uit die stad se gejaag en geraas.

Yolande K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Most beautiful views and stunning finishes.

See stars.

Marna V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna V

Tranquil, beautiful stay.

The farm is conveniently located just outside Dullstroom. It is peaceful and well maintained with space to walk and explore. The unit was neat and tidy, equipped with everything that you might need during your stay. We will definitely visit again!

Danie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

'n Plek van sielsrus.

Uitstekende ligging. Netjiese en goed toegeruste eenhede. Die landskap dra by tot die prentjiemooi sonsopkomste, weg van die stadsgeraas.

Chantelle D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Perfek om saam met kinders te wees en lekker ingerig en rustige atmosfeer.

Was baie lekker. Sal aanbeveel vir mense met kinders en gesinne.

Schalk C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk C

Baie skoon en baie mooi. Baie dankie.

Ons het rêrig baie lekker gebly en diens was baie goed. Baie dankie.

Dirk S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Heerlik rustig, goeie waarde vir geld.

Blue Crane se spasie, meubels en linne is top-gehalte, alles was baie skoon en netjies. Regtig goeie waarde vir geld. Pragtige foreldamme, met netjies gesnyde gras rondom.

Daniel S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Wat 'n fantastiese plek om by te gaan rus vir 'n week! Briljant!! Baie netjies en baie privaat! Pragtige plek!

Eenhede is baie netjies en skoon en die ligging is perfek. Baie stil en skoon omgewing!

Louret O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret O

Blue Crane Farm sal ons verseker weer sien. Beeldskone natuur, heerlike kuierstoep, uiters netjies en skoon.

Blue Crane Farm is een van die bestemmings wat jy eintlik vir jouself wil hou sodat ons altyd daar kan gaan wegbreek maar terselfdetyd wil jy dit met almal deel om ook die geleentheid te kry om die Hoëveld op sy mooiste te beleef! Heerlik uitgerus, stoepkuiers en stap! Ons beveel verseker aan, oud en jonk sal die rustigheid waardeer!

Magda A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda A

Was heerlik gewees. Rus vir die siel.

Eenheid baie netjies gewees. Als wat mens nodig het. Was 6 volwasse persone, daar is genoeg ruimte vir almal.

Fiona D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona D

Asemrowend mooi!

Ons tyd by Blue Crane was fantasties. Die eenheid is uitstekend toegerus en baie netjies en skoon. Die ligging is perfek. Die stap op die plaas, natuurskoon en diere was so terapeuties. Alles wat jou menswees nodig het om af te skakel. Sal definitief weer teruggaan! Die plek het ons hart gesteel!

Andriette J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette J

Asemrowende mooi uitsigte, ligging is perfek en rus vir die siel.

Die damme voor die huisies skep 'n rustige atmosfeer, die bokkies wat so voor die huis kom wei is net perfek, die hele plaas Blue Crane is alles en nog meer.

Nick S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S

Rustige tyd in 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker gerus. Die eenheid is ruim met genoeg spasie om 8 mense te akkommodeer. Ek hou van die privaatheid van die eenhede. Die damme het beslis forel in, en ons het lekker visgevang. Kan hulle beslis aanbeveel.

Jurgen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen K

Sien sterre.

Sien sterre.

Nico L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Baie lekker.

Eenheid was skoon en modern.

Anne V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Tranquil and beautiful.

Amazing, tranquil surroundings. Beautiful wildlife. Attention to detail with crisp linen. Daily servicing an absolute treat. Highly recommended. Looking forward to a revisit.

Hennie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Rustige wegbreek

Die verblyf is nuut netjies en skoon. David was baie hulpvaardig. Ons het oor die dam uitgekyk en lekker gerus. Sal definitief terug gaan.

Tonya N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya N

Ons het vreeslik lekker gebly.

Huis is baie goed ingerig. Vreeslik netjies en skoon. Uitsig was baie mooi. Werklik 'n plek om by te ontspan.

Melissa E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa E

Prentjiemooi uitsigte en rus vir die siel.

Blue Crane Farm is baie goeie waarde vir geld. Dit is ongelooflik om in die oggend wakker te word met daardie mooi uitsit, stilte en kalmte. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en mens voel dat jy kan ontspan.

Gerard R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard R

We went for a mid week break.

The cottage is modern and well equipped. Good security. The farm is tranquil with the trout dam situated in front of the cottages. Several antelope, zebras and birds on the farm. Easy access to the main road (R540) to Dullstroom which is approx 16 kms away.

Graham L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham L

Baie rustig, lekker kop skoon maak.

Dis 'n lekker wegbreek. Kommunikasie van Blue Crane farm is uitstekend. Naby genoeg aan Dullstroom maar ver genoeg om te rus. Die eenheid was nie 100% skoon nie. Die eenheid was ook nie 14h:0 reg nie, dit het ons nie baie gepla nie want ons het dadelik gaan stap, maar dit kan belangrik wees.

Hennie H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Heerlik, rustig.

Weer het nie saamgespeel nie, het beplan om lekker vis te vang maar volgende keer. Res van verblyf heerlik, pragtige akkommodasie.

Janine D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Absoluut aanbeveelbaar, was baie lekker. Hulle sal ons beslis weer in die toekoms sien.

Ragtige verblyf, skoon, goed toegeruste eenhede, skoonmaakdienste effektief en baie vriendelik. Dit was 'n wonderlike wegbreek. Die forelle wou net nie gevang word, maar of dit nou 'n vissersfout of gebrek aan visse was sal ons nooit weet nie.

Leane M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane M

Rustige omgewing, met pragtige uitsig.

Perfekte plek as jy wil wegkom uit die besige stad. Baie rustig. Mooiste uitsig uit die huis. Sal dit beslis weer besoek.

Eric D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric D

Ongelooflik rustig. Lekker visgevang.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Werner S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Dit is 'n ongelooflike mooi en rustige plaas!

Blue Crane Farm is 'n ongelooflike mooi plaas in 'n pragtige omgewing. Die huise is nuut en modern en daar word goeie aandag gegee aan die foreldamme, die omgewing sowel as die akkommodasie. Dis naby genoeg aan Dullstroom self vir 'n besoek, maar ook ver genoeg dat mens die stilte van die natuur kan waardeer. Ek het opgemerk dat daar wel nog huise gebou word en as ek enigsins 'n voorstel kan maak sal dit wees dat hulle nie te veel huise bou nie aangesien dit afbreek sal doen aan die rustigheid. Ons sal definitief weer die plaas besoek!

Pieter M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Skoon, goeie matrasse, goeie toerusting.

Baie netjies en goed onderhou. Het dit baie geniet.

Carika R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carika R

Netjies, skoon en baie rustig.

Die verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Die rustige atmosfeer was heerlik en ontspannend. Sal definitief weer kom!

Deon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Baie rustig en pragtige natuurskoon.

Het ongelukkig geen vis gevang nie.

Isana C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isana C

Stilte en rustigheid.

Ons het heerlik gekuier by Blue Crane Farm in 'n 6 slaapkamer eenheid. Die eenhede is nuut en baie mooi. 'n Week is miskien 'n bietjie lank met kinders, veral as weer nie saam speel nie, maar perfek vir naweek of lang naweek.

Pieter O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter O

Netjiese opset met goeie stapgeleenthede, maar duur vir wat jy kry.

Te duur vir wat aangebied word; baie klein badkamer met minderwaardige handdoeke, geen/te min gehalte-russtoele, vir die prys verwag mens onbeperkte brandhout - nie net twee sakkies nie. Daar is veel beter verblyfopsies in die area vir aansienlik laer kostes.

Charmain H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Absoluut fantasties, die omgewing en die eenheid is pragtig!

Absoluut fantasties, die omgewing en die eenheid is pragtig. David is so vriendelik and baie behulpsaam. Ons het ook nie een keer onveilig gevoel nie en ons was die heeltyd op hoogte gehou van besonderhede rakende die adres, inkloktyd etc. Ons kon ook enige tyd Sondag uit wees en nie die gewone 10 uur nie. Blue Crane en die bestuur kry beslis 'n 10 uit 10 van ons af.

Anton E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Absoluut fantasties.

Sien ons beslis weer.

Willem D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie mooi en netjies.

Ons was 'n groot groep wat vir 'n werkspanbou by Blue Crane was. Dit is baie mooi en netjiese akkommodasie en die omgewing is ook baie mooi met baie om te doen.

Marelize V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Wonderlik.

Prentjiemooi! Julle sien ons beslis weer!

Nadine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Pragtig en gesellig! Definitief ideaal vir 'n romantiese, koue naweek weg!

Die huisie en ligging is pragtig! Dit was heerlik om die kaggelvuurtjie aan te steek en te sien hoe die son sak oor die dammetjie voor die huis! Ons sal beslis weer gaan kuier!

Johan R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Fantasties.

Fantastiese verblyf!

Ronel T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Ontspan met gehalte.

Die verblyf en personeel was puik. Sal weer besoek definitief.

Nadia L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L

Hoogs beïndruk met die kwaliteit verblyf en idiliese uitsigte.

Fantastiese plek geskik vir groot en klein groepe. Ons was baie beïndruk met die goeie toestand van die fasiliteite. 'n Onvergeetlike plek. Hoogs aanbevole.

Mia F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia F

Heerlike plek om 'n naweek te spandeer.

Uitstekende verblyf! Klein stukkie hemel op aarde. Sal dit sterk aanbeveel vir families of vriende wat net 'n rustige naweek saam wil spandeer.

Samuel P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel P

Netjiese verblyf, pragtige uitsig en goed toegerus.

Het verwarmers en kaggel en is naby aan foreldamme. 15 minute van die dorp af.

Belinda H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda H

Ons kon heerlik ontspan en het niks kortgekom in ons huisie nie!

Daar het 'n yskoue wind gewaai terwyl ons daar was, so ons kon ongelukkig nie visvang nie. Maar die direkte uitsig oor die water en omgewing was meer as genoeg! Ons het ook die diere se kuiertjies, sommer so op die gras voor die stoep, terdeë geniet. Alhoewel dit ysigkoud was in die aande, was ons heerlik snoesig binne - te danke aan die kaggel in die leefarea en ook die verwarmer in die kamer. Dankie daarvoor! Al wat dalk nog 'n verskil kan maak, is miskien windskerms of seile aan weerskante van die stoep, sodat mens steeds buite kan wees, al is dit bietjie koel en winderig.

Charles V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Baie rustig, uitstekende uitsig en baie gerieflike woonstelle.

Sien sterre.

Jeanny O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanny O

Het heerlik gebly.

Die eenhede is pragtig, baie gerieflik en skoon. Ons het heerlik gekuier en kan die plek enige tyd aanbeveel.

Nicolaas J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas J

Dit was 'n voorreg om die rustigheid van die pragtige plaas te ervaar en in die luukse, goed toegeruste huisies met hulle uitsig op die foreldamme te kon bly!

Ons was as uitgebreide gesin daar: ons 2 "oumense" in die klein 2-slaapkamer huisie en ons seuns met hulle gesinne van 3 kinders elk was in die groot huise met 3 slaapkamers elk. Saans het ons heerlik die kaggeltjies aangesteek en bedags kon ons die vrede en kalmte ervaar van net uitkyk na die foreldamme, of stap of hengel of saamkuier op die groot stoepe of die ruim leefareas. Die afwerking, kleurskemas, gemaklike meubels en heerlike beddens en linne het bygedra tot die gevoel van "bederf te word". Dit was voorwaar die regte plek om gesinsbande te smee! Julle sien ons sommer binnekort weer!

Werner S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Verskriklike mooi omgewing en visvang was uit die boonste rakke.

Verskriklike mooi omgewing en visvang was uit die boonste rakke. Dawid was op die bol en altyd bereid om te help met hout en ys. Staproetes was mooi uitgelê en die hele plaas was baie "child friendly".

Heylen Tonny B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heylen Tonny B

So peacefull, relaxing and beautiful.

The cottage is easy to reach from Belfast and Dullstroom. It's located in a very peaceful and beautiful farm with magnificent views over the lake. We could watch to the animals from all the rooms and terrace. On the terrace are some outside furniture. There are a few houses at one side of the lake but they are far enough to not disturb each other. The surroundings around the house are great for those who look for peace and silence. Did some great walks on the farm with lots of footpaths to roam. Also beautiful is the 'ama poot poot trail' on the Uitvlugt farm.We booked for three nights and we were sorry we had to leave. The house is very well equipped, light, spacious, beautifully decorated and luxurious. Everything was extremely clean. We bought a few bags of firewood and in the evening we lighted up the fire. It was very cosy to sit back and relax after an active day. In the bedrooms are some heaters if it gets to cold. Contact with the owners on the farm is easy, very friendly and warm. We would surely would like to recommend this house to everyone who will be staying in the neighbourhood of Dullstroom.

Nicolette W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W

Wonderlike naweekwegbreek! Heerlik ontspan by Blue Crane.

Ons het heerlik ontspan by Blue Crane Farm - die huis is fantasties toegerus en ons het niks kortgekom nie! Die kaggel maak lekker warm op koue wintersaande en David is baie behulpsaam met hout aanry. Die rustige atmosfeer en uitsig oor die dam en wildlewe was die kersie op die koek! Ons sal beslis weer teruggaan!

Luzanne L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne L

Baie gemaklik and goed toegerus.

Blue Crane Farm is ongelooflik goed toegerus. Kwaliteit beddegoed, handdoeke en alles wat jy nodig het in die kombuis. Daar was skottelgoedseep, ekstra swartsakke sowel as breekgoed vir die kinders. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer terug wees! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Cynthia G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia G

Fantasties!

Karlien en span-David! Baie baie dankie, ons was vriendelik verwelkom op die pragtige Blue Crane Farm. Ons het 'n heerlike paar dae op die plaas gehad. David en sy span was so behulpsaam en het ons soos goud behandel. Die huis met sy warm atmosfeer is uitmuntend. Dis so lekker om 'n wegbreek te vat en glad nie weg van jou eie huis se "kwaliteit" te voel nie. Van die toiletpapier tot die kaggelhout was van top gehalte. Ons het heerlik fietsgery en al die wild besigtig op die netjiese plaaspaaie, die kinders kon heerlik krieket speel en visvang. Wow, Blue Crane Farm sien ons definitief weer!

Marietjie K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K

Dis 'n pragtige, afgeleë plekkie met mooi huisies en rustig met mooi natuurskoon.

Sien sterre.

Daniela T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela T

Simply stunning!

We spent an amazing family weekend at Blue Crane in celebration of a Birthday. It was absolutely stunning, the location is amazing, the lodge is new and well appointed with great attention to detail. The views are phenomenal and the peace and quiet are incomparable. The lodges are private and distant from each other which offers a private and peaceful stay. It was a simply stunning weekend and we will most certainly be back for more.

Braam L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L

Baie rustig, netjies en ongelooflike natuurskoon.

Ons het 'n wonderlike, rustige tyd by Blue Crane gehad, die huis is ruim, netjies en modern, met lekker braaigeriewe op die groot stoep wat oor die dam uitkyk. Die plaas het ongelooflike natuurskoon met lekker staproetes om saam met die gesin te doen. Die diens wat mens ontvang van die skoonmakers was altyd vriendelik en behulpsaam en hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf gemaklik en ontspannend te maak. Ons sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

Hilde S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilde S

Salige stilte, pragtige natuurskoon en lieflike wilde diere.

Heerlike plaasgevoel en dis 'n bonus om so heerlik te kan gaan stap.

Le Anne E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Anne E

Heerlik!

Sjoe, maar watter lekker naweek het ons nie gehad nie, julle plaas is amazing en so so mooi, die rustige atmosfeer het ons laat vergeet van al die stres en warboel terug by die huis. Die weer was heerlik met 'n paar hewige donderbuie Saterdag en ons het natuurlik probeer fly fish … dis nogals 'n kuns! Heerlike pannekoeke gaan eet op julle dorpie en lekkerste Illy koffie! Julle sien ons definitief weer! Kinders het om die dam gedraf deur die laagwaterbruggie se modder tot kniediepte en tussen die riete deur, maar dit was 'n great avontuur! Dankie vir David vir al die hout aanry en Rose vir die skoonmaak, weet dis nie maklik as daar kindertjies is nie! Die kaggelvuurtjie was great!

Anneke R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke R

Pragtige omgewing, gemaklike luukse huise! Baie lekker!

Wonderlike verblyf vir paartjie/gesin/ of groter groep (veral as 2 of 3 eenhede bespreek word). Alles wat jy nodig het in die huise. Pragtige forel damme en wonderlike natuur vir lekker stap, baie rustig maar naby genoeg aan Dullstroom dorp vir uitstappie. Aanbeveling: elektriese komberse! Alhoewel daar 'n klein verwarmer is in slaapkamers en die wonderlike koolstoof in die sitkamer, was steeds bitter koud, elektriese komberse 'n moet in Dullstroom omgewing.

Cobus V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V

Rustig.

Baie lekker gebly. Goeie afwerkings en netjiese huisie.

Gillian V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian V

Heerlike wegbreek in die natuurskoon.

Het heelwat wild gesien, die huis is pragtig en skoon. Die enkelbed-matrassies is 'n bietjie hard, verseker nie vir volwassenes bedoel nie. Sal weer besoek.

Kurt L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt L

Ons het die stilte, en afgesonderde eenheid, baie geniet.

Blue Crane Farm is gerieflik tussen Belfast en Dullstroom geleë. Verblyfarea was baie stil, en rustig. Die eenhede is nogal ver van mekaar verwyder, wat 'n groot mate van privaatheid verskaf. Groot area vir wandelings, en dam het 'n skuit vir avontuurlustige roeiers. Daar is heelwat wildslewe te besigtig. Staf was opgeruimd, gaaf, en behulpsaam. Die enigste minder genotvolle aspekte van ons besoek was: Bou/konstruksiewerk wat op die perseel plaasgevind het, het bygedra tot rusverstoring. Die eenheid is onlangs opgradeer, maar slordige afwerking het gelei tot verf en teël bryvulling wat op menige oppervlakke gemors het, en nie skoongemaak is nie.

Estelle J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Luukse stylvole verblyf op 'n wonderskone plaas.

Stylvol modern met alles wat jou hart begeer. Die beddens met perkallinne en sagte oorgooi dekens verseker 'n goeie nagrus. Veilige versorgde stappaadjies op die plaas wat die besoeker kans gee on die sebras, takbokke en watervoëls van naby te sien. Eenhede is lekker privaat met wonderskone uitsigte.

Philip M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Rus en vrede.

Wonderlike naweek gehad. Die ligging is perfek, net ver genoeg uit die dorp maar nie te ver nie. Huis Nr 4 is verwyderd van die ander wat mens baie privaatheid gee. Die huis is volledig ingerig en die staf is vriendelik en behulpsaam. As ek regtig moet puntenerig wees dan is die enigste aanbeveling vir meer kaste, verkieslik met meer hangplek. Daar is genoeg vir een persoon maar as daar 'n gesin moet wees gaan mens uit jou tas moet leef. Wat nie noodwendig altyd ideaal is nie.

Werner G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Excellent!

Excellent accommodation; neat, modern and relaxing.

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378c91a669f3de93931e8afb9836b6801376058291b7880fb154758871f830da2f462965d62b9b2f5c68ae09f61d7450c0c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.55595358589 30.073398053969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang