Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Gastehuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lynelda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Dit was alles wat ons verwag het en meer. Beulah het die ekstra myl gegaan om ons welkom te laat voel. Sal definitief weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lieflike skoon, goed toegeruste huis. Was vriendelik ontvang, die huis was netjies en skoon. Ons het lekker gekuier, het die kaggel baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beulah
Blue Crane Gastehuis
Baie dankie, dit was n plesier om julle daar te hê.

Christel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Heerlik gekuier, lekker naby die see. Perfek vir tieners, hulle het die pool kamer vreeslik geniet! Baie lekker plek om te bly. Sal dit enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Huis is ongelooflik goed ingerig, ligging is perfek en diens was ongelooflik! Ongelooflik! Sal vir seker weer by Blue Crane Gastehuis bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beulah
Blue Crane Gastehuis
Baie dankie vir die 5 sterre.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruislaan 27, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3192f3aedb8580277715d3398e2ab6ae9f096048da0213910bf0225c31b2343b0f28aeb79ea9fc8ecffaafde2fd438f02b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 27 Volstruis Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.336758013761 18.16461297562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang