Blue Crane Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 253
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Craig T - Jul 2024
Algehele gradering
We enjoyed the stay, there was friendly service and the premises is secure, tidy.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Pleasant and excellent host.
Anita P - Jun 2024
Algehele gradering
Perfek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Anita, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dirk & Marie
Joe L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi tuin, baie netjies en skoon. Lekker gebly.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dit was vir ons net so lekker om julle te akkommodeer. Dankie vir mooi terugvoering.
Julle was uitsonderlike gaste. Groete, Dirk en Marie.
Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Goed toegerus en gerieflik. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit baie.
Marina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, skoon.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Marina, baie dankie vir jou goeie terugvoering.
Truia W - Des 2023
Algehele gradering
My gunsteling verblyf in Bloem! Ek sal weer en weer daar bespreek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
So bly julle het lekker gebly. Julle hondjies is baie spesiaal. Dankie dat julle by ons gebly het.
Groete. Dirk en Marie
Tania S - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Ons is altyd bly as ons gaste lekker oornag het. Dankie vir die mooi boodskap, Dirk en Marie.
Martin N - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, rustig en netjiese akkommodasie.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Martin, bly julle het die aand geniet. Kom gerus weer.
G L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed verwelkom en netjies skoon.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Leonard D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en beskostigbaar.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Ons waardeer dit Leonard.
Joan V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap. Baie skoon en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Die Wi-Fi se besonderbede is in die kamer teen die muur. Jammer julle het dit misgekyk.
Wikus E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustige gebied en baie vriendelik.
Abel G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike plek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Abel, ek is bly julle het lekker gebly.
Garth A - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful overnight stay.
Heidi V - Apr 2023
Algehele gradering
Ek is deels tevrede en deels nie.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Familiekamer is vir 4 persone. Daar is 4 groot handdoeke en 'n klein handdoek in die kamer.
Daar is n groot blou plastiese vullisblik in die kamer. Die bediende het rapporteer dat die vullisblik bo-op n hangkas geplaas was.
Daar word elke oggend nuwe toiletpapier in alle kamers geplaas. Ekstra toiletpapier is op aanvraag beskikbaar.
Vrou met baba het gevra dat kamer nie aan die kant gemaak moet word nie.
Vuil skottelgoed is wel gewas en weer in kamer terug gesit.
Ons het n bababad sowel as n kampeerbedjie beskikbaar maar niemand het daarna gevra nie.
Alfred H - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en gerieflik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Alfred.
Francois P - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en stil.
Hendrik Jacobus V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en ontvangs.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering. Moes net gevra het vir haardroër. Haardroërs is beskikbaar.
Alvin R - Okt 2022
Algehele gradering
Die kuier was fantasties.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Alvin, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Julle is n pragtige gesin. Dit was lekker om julle te leer kan. Dirk en Marie
Tracy M - Aug 2022
Algehele gradering
Neat and clean guest house.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you, Tracy.
Ane J - Aug 2022
Algehele gradering
Bloemfontein se gasvryheid.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, Ane. Ons waardeer dit baie. Dit was heerlike om julle hondeliefhebbers te leer ken. Groete, Marie.
Henriette K - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en sentraal.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie, Henriette. Ek waardeer jou goeie kommentaar.
Theuns D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf op ons besige pad.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering. Ons waardeer dit. Dirk en Marie.
Sanja C - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker atmosfeer.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit. Dirk en Marie.
Marietjie S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom, netjiese kamer en gemaklike bed.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering, Marietjie. Ja, ons probeer om die kamers so skoon as moontlik te hou. Ek waardeer dit dat jy dit raaksien.
Groete,
Dirk en Marie.
Richard M - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing and pleasant.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you, Richard.
Kobie K - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is absoluut 'n plesier om daar oor te slaap. Baie netjies en baie veilig.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle te leer ken.
Piet V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en voldoende oornagverblyf.
Albertus K - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry en bereidwilligheid om te help met onvoorsiene uitdaging toe ek my kamera-toerusting daar vergeet het.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Albertus.
Marius P - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese gesinskamer met die nodige oornaggeriewe.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Marius. Kom gerus weer.
Beverly J - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean & very safe in a perfectly manicured garden.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you, Gareth.
Bets D - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Bets. Mooi wense.
Raymond L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasent.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Raymond.
Grant R - Des 2021
Algehele gradering
Lovely - highly recommended.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you Grant. We are happy that you enjoyed your stay.
Paul C - Des 2021
Algehele gradering
Perfect overnight facility.
Blue Crane Guest House se terugvoer
We appreciate your feedback. Thank you.
HP S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering.
Martie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon plekkie. Vriedelike diens.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Martie, dit was lekker om julle te ontvang. Vriendelike groete, Dirk en Marie.
Christelma H - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Christelma, bly ons het julle leer ken. Vriendelike groete, Dirk en Marie.
Anette B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gerus en pragtige plek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Anette. Waardeer julle terugvoering. Kom gerus weer.
Dirk & Marie.
Antonette H - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Die eienaar is baie professioneel.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Antonette, kom bly weer by ons. Vriendelike groete, Dirk en Marie.
Paul V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Paul, dankie vir jou vriendelike terugvoering. Waardeer, Dirk en Marie.
Dewald K - Jan 2021
Algehele gradering
Oornagstop.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dewald, dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Dirk en Marie.
Cecile F - Jan 2021
Algehele gradering
Is baie vriendelik ontvang, eienaars was baie hulpvaardig en het ons vinnig laat welkom/tuis voel. Kamer lekker ruim en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Cecile, ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Dirk en Marie.
Lilian B - Jan 2021
Algehele gradering
Nie lekker geslaap nie, die gordyne.
Cor J - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Tiaan K - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Tiaan. Kom gerus weer. Groete, Dirk en Marie.
Jean L - Des 2020
Algehele gradering
Gavrou en -heer baie vriendelik en behulpsaam.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Jean. Al ons kamers is van dieselfde standaard. Groete, Dirk en Marie.
Hardus V - Nov 2020
Algehele gradering
Word altyd baie vriendelik en lekker ontvang.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Hardus. Altyd lekker om julle weer te sien. Groete, Dirk en Marie.
Esmarie C - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Esmarie, julle was lieflike gaste. Dankie dat julle by ons kom bly het. Kom gerus weer. Groete, Marie.
Lawrence E - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, skoon en netjies, perfek vir oorslaap.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Lawrence, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie bly julle het lekker gebly.
Samantha J - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Samantha. Dit was lekker om julle te ontvang. Ons is bly julle het dit geniet om by ons oor te slaap. Marie.
Ria K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelik ontvang.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir mooi terugvoering.
Ferdie V - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Ferdie, dis was lekker om julle te ontmoet. Kom bly gerus weer by ons. Dirk en Marie
Mientjie G - Nov 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Mientjie, vir jou goeie terugvoering. Ons is bly jy het lekker gebly. Kom gerus weer.
Kobie K - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is 'n baie veilige plek en baie netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Kobie, ons is bly dat jy lekker gebly het. Ons doen baie moeite om alles netjies te hou en is baie bly dat jy dit raaksien. Ons doen ook ons bes met goeie kwaliteit van toerusting in die kamers. Kom bly gerus weer by ons.
Bertie S - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Bertie, dankie dat julle by ons kom oorslaap het. Bly julle het julle verblyf geniet.
Marni V - Aug 2020
Algehele gradering
Goed toegerus, vriendelike ontvangs en heerlike beddens.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Marni, kom slaap gerus weer by ons.
Izanne M - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en goed ingerig vir gerieflike oornag.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Izanne. Kom bly gerus weer by ons.
Simone B - Jan 2020
Algehele gradering
Diens was baie goed en Marie baie vriendelik. Alles was baie mooi netjies en skoon.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Simone. Dit was lekker om jou te ontmoet. Groete, Dirk & Marie
Carmen M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer. Gastehuis is skoon en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Hello Carmen.
Bly jy vind ons gastehuis skoon en netjies.
Ons waardeer dat jy die verblyf by ons sal aanbeveel.
John V - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, vriendelik en waarde vir geld.
Blue Crane Guest House se terugvoer
John, ons werk so hard daaraan om ons gastehuis skoon en netjies te hou. Baie dankie dat jy dit waardeer.
Martin W - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Martin, ja ons gastehuis is regtig baie netjies en privaat. Kom gerus weer.
Una B - Okt 2020
Algehele gradering
Ons was vriendelik en professioneel ontvang en die plek was skoon en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Omdat die gas slegs een been het het ons hulle spesiaal agter laat parkeer sodat hy baie naby aan sy kamer kan wees.
Ons is nie ingerig vir gestremde persone nie. n Getremde persoon het baie spasie nodig. Daar is voldoende plek langs die tee/koffie skinkbord vir eetgoed. Dat die kamer bedompg geruik het betwis ons ten sterkste, Al ons kamers is vars en skoon. Daarvan kan menige gaste getuig.
Elbie V - Aug 2020
Algehele gradering
Maklik bereikbaar m.b.v. GPS.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Elbie, wanneer gaste bespreek laat TravelGround hulle weet wat alles in die kamer beskikbaar is o.a. WiFi. Dit is n standaard brief wat aan almal wat bespreek uitgestuur word.
Matthys S - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie, lekker, rustige en bekostigbare verblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Matthys, bly jy het ons verblyf rustig en bekostigbaar gevind.
Katrien S - Jan 2020
Algehele gradering
Die kamer is maar basic en harde dubbelbed. Kleinste badkamertjie.
Anna D - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie, Anna. Ons waardeer.
Lisl M - Des 2019
Algehele gradering
Great stay.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Lisl, dit was lekker om jou te ontmoet. Ons is bly dat jy goed gebly het. Kom gerus weer.
Groete
Dirk en Marie
Renee S - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyable stay - all we needed.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you.
Chris C - Aug 2019
Algehele gradering
Blue Crane bied jou alles wat jy nodig het.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Chris. Ons is bly julle is tevrede en het lekker gebly.
Ilse N - Aug 2019
Algehele gradering
Puik!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Ilse,
Dit was 'n voorreg om julle te leer ken.
Julle vorm deel van al die wonderlike gaste wat ons ontmoet. Gaste wat ons lewe verryk en verander.
Dirk en Marie
Annie M - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie bly dat jy noem dat dit skoon is. Dit is vir ons baie belangrik en ons spandeer baie tyd daaraan.
Mervin V - Jul 2019
Algehele gradering
Beste ooit.
Lizette P - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, skoon en netjies en gerieflik!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Lizette, dis altyd vir ons lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was. Baie dankie vir hierdie goeie resensie.
Dirk & Marie
Erika L - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike, netjies en veilige verblyf.
Frikkie V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Frikkie. Julle was lieflike gaste.
Dirk en Marie
Reg H - Jun 2019
Algehele gradering
Comfortable and homely.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you, Reg.
Dirk & Marie
Jan Daniel R - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het lekker en rustig geslaap.
Martha M - Mei 2019
Algehele gradering
Mooi netjies!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Magda,
Dit was baie aangenaam om julle te leer ken. Dankie vir goeie terugvoering.
Dirk & Marie
Annerike P - Mei 2019
Algehele gradering
Vinnig en gerieflik.
Aldi N - Apr 2019
Algehele gradering
Puik, billik en alles wat mens benodig.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Aldi,
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly.
Dirk & Marie
Abraham V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustige plek. Marie en Dirk baie aangenaam en vriendelik, baie behulpsaam ook.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Abraham vir julle goeie terugvoering.
Annette E - Apr 2019
Algehele gradering
Ons is aangenaam verras.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Richard,
Julle was wonderlike gaste. Ons is so bly ons het julle ontmoet.
Dirk & Marie
Steyn D - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en veilige verblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Steyn,
Baie dankie ook vir die goeie terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Dirk en Marie
Susan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang, hoogs aanbeveelbaar.
Anne K - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely place and charming hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek en wonderlike gashere.
The gashere is wonderlik. Die badkamer is ruim. Die slaapkamer is netjies en het alles en yskas. Die bed was gemaklik. Die ontbyt was heerlik en is self deur die gasvrou voorberei terwyl ons pap geëet het. Die enige klagte is die kussings wat oud is en vervang moet word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianne B - Feb 2019
Algehele gradering
Van harte aanbeveel!
Fanie N - Jan 2019
Algehele gradering
Perfek.
Annelize D - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en al die geriewe wat ons nodig gehad het. Vryheid om the kom en gaan volgens ons program.
Susan L - Jan 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf.
Jacques S - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike, skoon kamer vir oornag verblyf.
Anne Marie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie. Bly julle was tevrede.
Petro L - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie vir mooi terugvoering.
Elmien P - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier en gebly, alles was perfek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Bly julle het jul verblyf geniet.
James L - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike waarde vir geld verblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering.
Brian K - Aug 2019
Algehele gradering
Well-appointed room and welcoming hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kamer is goed ingerig en gashere verwelkomend.
Die kamer het perfek by ons behoeftes gepas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you.
Pieter K - Mrt 2019
Algehele gradering
Beter waarde vir geld gaan jy nie sommer kry nie.
Piet V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Melanie S - Jan 2019
Algehele gradering
Outydse gasvryheid.
Gerhard S - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal vir gesin om te oornag.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Pieter S - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Dirk & Marie
Edmond D - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in 'n lekker kamer.
Lees meerBlue Crane Guest House se terugvoer
Beste Edmond,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Hier is inderdaad 'n baie groot besigheidskompleks baie naby aan ons gastehuis die Southern Sentrum. Ek loop altyd om brood te gaan koop en is binne 10 minute weer terug. Daar is 'n vulstasie, apteek, baie groot Pick n Pay, verskeie kosplekke, klerewinkels ens. Die gastehuis is ook baie naby aan die N1 geleë.
Die televisie skerm is hoog teen die muur monteer sodat daar nie aan gestel kan word nie.
Ons besef 'n goeie veiligheidstelsel is baie noodsaaklik. Ons is omring deur 'n 2 meter hoë palisade heining het n goeie kamera- en alarmstelsel reg rondom die huis. Die sekuriteitsligte reageer volgens beweging. Ons het ook 'n uitstekende buurtwag en elke gas kry 'n afstandbeheerder vir die hek.
Kom bly gerus weer by ons.
Groete
Dirk en Marie
Gerard B - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you Gerard.
Leone' K - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie mooi skoon en netjies.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Leone, ons is bly jy het lekker gebly.
Dirk & Marie
Leonardus V - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Wessel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en ontspannend.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering.
Christina C - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie plek vir oornagstop.
Lees meerJohan V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Danie Johan.
Louise V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kamer baie netjies en gerieflik.
Joggie S - Mei 2019
Algehele gradering
Blue Crane Guest House is 'n baie netjiese, goed toegeruste gastehuis. Ons het net daar oornag. Dit was 'n aangename plek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Die TV is redelik hoog teen die muur vasgesit sodat kinders dit nie kan bykom nie.
Gert V - Mrt 2019
Algehele gradering
Tweede keer wat ek dit gebruik, baie gerieflik, gaan weer gebruik.
Gert V - Jan 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is om te ontspan en rus na lang dag op die pad.
Wim B - Jan 2019
Algehele gradering
Ontvangs was warm en gasvry met goed ingerigte verblyf.
Daantjie V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename ontvangs en netjiese kamers.
Hannie V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies!
Shannon D - Des 2019
Algehele gradering
Adequate.
Melodie H - Des 2019
Algehele gradering
Totally overpriced for the accommodation - bad value for money.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Hierdie gas was baie tevrede met aankoms met die kamer. 'n Mens kyk mos na die foto's van die kamer voordat jy 'n bespreking doen. Ons is nie 'n selfsorg gastehuis nie en daarom is daar nie 'n wasbak vir skottelgoed of 'n kombuis waar kos voorberei word nie. Om die gaste tegemoet te kom sit ons wel borde en eetgerei vir 2 mense in die kamer. Daar is ook 'n yskas en mikrogolfoond in die kamer asook tee- en koffie-maak fasiliteite.
Franciscus E - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Kamer 4 is beslis ons gewildste kamer. Aangesien hier so baie eetplekke in die omtrek is eet gaste gewoonlik nie in die kamer nie. Hier is gaste wat selfs nou vir die vyfde keer in hierdie kamer kom slaap. Wat selfsorg aanbetref is ons nie bereid om meer as 'n yskas en mikrogolfoond in die kamer te sit nie.
Abigail N - Jul 2019
Algehele gradering
Warm and friendly hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Warm en vriendelike gasvryheid.
Kinders het die verblyf geniet. Die kamer was skoon. Gashere was vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Errol E - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Johan B - Jan 2019
Algehele gradering
Sorgvry.
Liezl J - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Ons het besonder baie moeite gedoen vir Liezl sodat sy lekker kon bly.
Groete,
Dirk en Marie
Christine V - Sep 2019
Algehele gradering
Redelik skoon, maar baie beknop, veral die stort.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Christine, ek dink jy was maar net gespanne met jou man se oog operasie.
Die kamer was silwerskoon en het n lieflike groot stort.
Groete,
Dirk en Marie.
Daulina C - Des 2018
Algehele gradering
Wow! Wat 'n aangename verrassing.
Careen K - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en eienaars was baie vriendelik.
Nico V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf in 'n mooi omgewing, in 'n eerste klas gastehuis.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoering Nico. Ons is bly julle het dit geniet veral omdat dit so n besonderse geleentheid vir julle was waar hy jou doktorsgraad ontvang het. Weereens baie geluk daarmee. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Dirk
Karin B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Nakesha J - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Elaine Z - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Johannes L - Sep 2018
Algehele gradering
Die was gerieflik met goeie diens.
Quintin W - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagplek. Baie vriendelike mense om by te bly.
Annemarie B - Aug 2018
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Susan C - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol en gerieflik.
Karin B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Karin. Ons gaste word naderhand soos goeie vriende. Altyd lekker om hulle weer te sien. Dirk & Marie
Willem B - Jul 2018
Algehele gradering
Mev Hertzog is baie gasvry!
Helena B - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en heerlik.
Madalein B - Jul 2018
Algehele gradering
Clean, high quality, friendly people.
Anita G - Jun 2018
Algehele gradering
Blue Crane Gastehuis is 'n plek waar jy tuis voel.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Anita, dit was besonders lekker om julle te ontvang. Julle was sulke min-moeite- en aangename gaste. Ons bewonder jou vir al die moeite wat jy vir jou familie doen. Baie dankie vir jou terugvoering, ons stel dit op prys. Dirk en Marie.
Meryl H - Jun 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis.
Dit was 'n baie goeie ervaring. Ideale akkommodasie vir 'n gesin van 5.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Piet B - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies en goed geleë naby N1.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Piet, ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir jou goeie terugvoering. Julle was lieflike gaste.
Dirk en Marie
Christo F - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld verblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Christo, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat hulle tevrede is en dat julle die naweek geniet het.
Dit was 'n voorreg om julle as 6 rugby vriende te ontvang, ons het mos 'n mooi foto van julle geneem. Julle was besonderse gaste en ons sal julle baie lank onthou. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer. Dirk en Marie.
Elsabe O - Jun 2018
Algehele gradering
Voldoen aan al ons verwagtinge.
Peter V - Mei 2018
Algehele gradering
Martie hulle het 'n baie mooi selfsorg eenheid!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Pieter, ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet. Ons probeer ons bes om die kamers so skoon as moontlik te hou.
Adel D - Mei 2018
Algehele gradering
Host and hostess was awesome.
Francois S - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker stil omgewing, aangename gashere en pynlike netjiese kamer.
Jaco B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter B - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeies.
Martin D - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en warm mense!
Debbie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en skoon.
George C - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies.
Janet En Stoffel K - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en geniet.
Hendrik V - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Hendrik, dit was so lekker om jou en jou vrou te ontmoet. Julle was sulke aangename gaste. Kom bly gerus weer by ons.
Dirk en Marie
Fantie L - Des 2018
Algehele gradering
Goed toegerus en waarde vir geld.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Fantie. Kom bly gerus weer by ons.
Wilmien C - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker rustig.
Retha B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Jacquelene G - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gasvry.
Johan N - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap in Kamer 1.
Wynand L - Jun 2018
Algehele gradering
100% tevrede.
Elsa J - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike eienaars.
Johannes Peter G - Des 2018
Algehele gradering
Fantasies en die eienaars is wonderlike mense.
Hercle V - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf was net wat ek as oornagreisiger nodig gehad het.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Hercle, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoewel daar lugreëling in die kamers is het ons die duvets vervang met ligte somers komberse.
Hercle, ons sien in jou terugvoering dat jy bekommerd is oor ons sekuriteit. Ons erf is omhein met 2 m hoë "devils fork". Daar is ook 'n kontrole hek, ons beskik oor 'n goeie alarmstelsel rondom die gebou en daar is stewige diefwering voor al die deure en vensters. Ons is in 'n baie goeie en veilige woonbuurt geleë. Ons het 'n aktiewe Buurtwag wat heelnag die strate patrolleer en veral omsien na die in- en uitgange van, en na die woonbuurt. Gaste wat by ons tuis gaan kan regtig baie veilig voel.
Kom slaap gerus weer by ons. Groete, Dirk en Marie.
Joseph S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ek sal weer vir my verblyf daar bespreek.
Angelo J - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker en privaat.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Angelo, dankie dat julle by ons oornag het. Bloemfontein is nie 'n vakansiebestemming nie. Gaste oornag gewoonlik net hier.
Groete.
Dirk en Marie
Sandra C - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and friendly.
Maggi D - Mei 2018
Algehele gradering
Naby eetplekke en reg vir oornagslaap.
Proy K - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Paul L - Jan 2018
Algehele gradering
Nice room.
Liza S - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Hanlie B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie klein kamer, maar voldoende net vir slaap.
Chimoné M - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik vir slaap.
Chris B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie goed ontvang, kamers baie skoon en netjies, het baie gemaklik gevoel.
Dirk C - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, netjiese kamer, maar ander gaste baie raserig laataand en vroegoggend met deure en gepraat by ons kamervenster.
Maryke S - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik.
Kobus N - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid het my verblyf aangenaam gemaak.
Lina S - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was lekker met 'n hoekie voordeur wat dit privaat maak.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Juanita L - Des 2017
Algehele gradering
Oulike gastehuis waarde vir geld.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Juanita, dankie dat julle by ons oorgebly het. Kom gerus weer. Groete, Dirk en Marie.
Bets F - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies met all nodige geriewe vir 'n aangename oornag-ervaring.
Elize V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Julle was besonderse gaste. Groete, Dirk en Marie.
Bea B - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Bea, dit was lekker om jou en jou seuntjie te ontvang. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Groete, Dirk en Marie
Hardus S - Des 2017
Algehele gradering
Behulpsaam en vriendelik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Hardus, ons waardeer julle goeie terugvoering. Groete, Dirk en Marie.
Bets F - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies met alle nodige geriewe vir 'n aangename oornag-ervaring.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Bets, dit was so lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Groete, Dirk en Marie.
Minnie D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig, vriendelik en behulpsaam.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Minnie, dit was lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons hoop jy kry n oplossing vir jou probleem en dat jy gou beter sal voel.
Dirk en Marie
Gerrie B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie netjies en baie lekker.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Gerrie, vir jou mooi terugvoering. Jy is self so 'n netjiese persoon. Dit was baie lekker om jou as 'n gas te hê. Kom gerus weer. Dirk en Marie
Riekie B - Okt 2017
Algehele gradering
Veilig, gerus, en net 'n algehele great plek en gasheer- en vrou. Lekker geslaap, geeët en gesels.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Riekie, ons is altyd bly as gaste tevrede met hulle verblyf is. Dankie vir al die mooi goed wat julle sê, dit spoor ons aan om nog meer moeite vir ons gaste te doen. Groete, Dirk en Marie.
Chad C - Okt 2017
Algehele gradering
Felt very much like home.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Chad, it was so nice to meet you. Thank you for staying with us. Dirk and Marie.
Cilea G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Cecilea, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dirk & Marie
Johanna H - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, veilig en goed toegerus.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Johanna, ek het 'n groot bewondering vir julle om so op julle eie orals rond te ry en julle self te geniet. Hou asseblief aan om dit te doen. Dit was lekker om julle te ontvang en julle was wonderlike gaste. Ons beste wense vergesel julle. Dirk en Marie.
Hannes B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was bekostigbaar, netjies en die ontvangs was baie vriendelik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Hannes,
Dit vir ons is lekker om te lees dat ons gaste tevrede was met hulle verblyf. Kom bly gerus weer by ons.
Dirk & Marie
Minx L - Sep 2017
Algehele gradering
Veilig, skoon gastehuis. Vriendelike eienaar. Stil omgewing. Sal weer daar bly. Baie dankie.
Blue Crane Guest House se terugvoer
BesteMinx,
Ons is baie bly dat ons julle ontmoet het. Ons is ook bly julle was tevrede met die verblyf by ons. Hoop jy pas gou aan in Pretoria en dat jy spoedig weer n werk sal kry.
Groete,
Dirk & Marie
Erika O - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike huislike gasvryheid!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Erika, wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons is bly dat julle tevrede is met julle verblyf. Groete, Dirk en Marie.
Dalene B - Sep 2017
Algehele gradering
Everyone was friendly and hulpful. The rooms was spotless.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dalene, ons is bly dat julle dit geniet het om by ons tuis te gaan. Ons is bly dat julle noem dat dit skoon is, ons werk so hard daaraan om alles netjies te hou.
Kom gerus weer,
Dirk & Marie
Patricia M - Aug 2017
Algehele gradering
Ek beveel graag Blue Crane aan almal, die ontvangs was warm.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Patricia,
Julle was uitsonderlike aangename gaste. Kom bly gerus weer by ons.
Dirk en Marie
Lynette C - Aug 2017
Algehele gradering
Very tranquil and nice shower.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Thank you so much for this positive review. Marie
Antoinette G - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Antoinette, jy en jou man was wonderlike gaste wat deur LekkeSlaap by ons verblyf bespreek het. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons is bevoorreg om soveel uitstekende gaste van regoor ons mooi land te ontmoet.
Kom bly gerus weer by ons.
Groete,
Dirk en Marie
Jurie V - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerBlue Crane Guest House se terugvoer
Jurie,
Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons hierdie goeie terugvoering te gee. Ons waardeer dit baie. Jy was weereens een van die uitstekende gaste wat ons van TravelGround/LekkeSlaap gehad het. Dankie dat jy gemeld het van die goeie ligging van ons gastehuis. Ons is geleë in die hartjie van Fichardtpark, wat n baie gesogte woonbuurt is.
Dit sal lekker wees om jou weer te sien!
Dirk en Marie
Cecile D - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerBlue Crane Guest House se terugvoer
Cecile, ons is bly dat julle lekker gebly het en dat julle veilig gevoel het. Ja, ons doen baie moeite om die gastehuis skoon en netjies te hou. Dankie dat jy dit raaksien. Groete, Dirk en Marie.
Andre V - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese blyplek. Aangename ontvangs.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Andre, baie dankie vir hierdie mooi terugvoering. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Dirk en Marie
Louis V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike, gasvrye eienaars.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Louis, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Dirk & Marie
Desiree & Joe L - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en weg van die stad se gewoel. Ons het baie lekker saam met vriende daar kon kuier in 'n pragtige ruim omgewing.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Desiree en Joe, julle het vriende hier ontvang en gebraai en die plek so netjies agtergelaat. Ons waardeer dit. Baie dankie daarvoor. Bly julle het dit geniet. Groete, Dirk en Marie.
Fred B - Apr 2017
Algehele gradering
Vir ons doeleindes was Blue Crane perfek.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Fred, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Groete, Dirk en Marie.
Albertus D - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Bertus, ons is veral bly dat jy meld dat die sekuriteit goed is. In vandag se tye wil gaste nie bly waar dit onveilig is nie. Ons doen baie moeite om net die beste vir ons gaste te gee. Groete, Dirk en Marie.
Jeanne V - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Richard S - Feb 2017
Algehele gradering
Voel so tuis soos jou eie huis.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Richard, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Kom gerus weer.
Dirk & Marie
Su-mari V - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf-opsie.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Su-mari, ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons doen baie moeite vir ons gaste en ons is bly as hulle dit waardeer.
Julle was uitstekende gaste. Dirk en Marie
Tersia M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Tersia, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Kom bly gerus weer by ons. Dirk en Marie
Joub G - Nov 2017
Algehele gradering
Very friendly, clean and will definitely stay there again.
Johan P - Okt 2017
Algehele gradering
`n Puik gastehuis.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Johan,
Ons is so bly dat julle was tevrede met julle verblyf by ons was. Ons ontvang wondelike gaste en ons probeer om ons heel beste vir almal aan te bied. Kom gerus weer.
Dirk en Marie
Martie V - Okt 2017
Algehele gradering
Gawe en behulpsame mense, sal weer in die toekoms van hulle gebruikmaak.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Martie, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Hoop dit gaan goed met jou en jou man.
Groete, Dirk en Marie
Sarel M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was soos huis van die huis.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Sarel, dit was aangenaam om julle as gaste by ons te kon akkommodeer. Julle het gevoel soos ou vriende met julle vertrek.
Kom bly gerus weer by ons.
Dirk & Marie
Stephen N - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en baie vriendelik.
Nicolaas Tjaart V - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflik!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Mariska,
Ons is bly julle het 'n aangename verblyf geniet. Kom gerus weer.
Groete,
Dirk en Marie
Genevieve S - Jun 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Genevieve, baie dankie vir jou goeie terugvoering.
Dirk & Marie
David Z - Jan 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en gawe mense.
Blue Crane Guest House se terugvoer
David, dit was aangenaam om julle by ons te huisves. Dankie vir jou vriendelike kommentaar. Marie.
Annelies D - Des 2017
Algehele gradering
Heel aangenaam vir 'n stop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Philip K - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Philip, dankie dat julle by ons oorgebly het. Kom gerus weer. Groete, Dirk en Marie.
Robert F - Mrt 2017
Algehele gradering
Voldoende aan ons behoeftes vir een aand se oorslaap.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Robert, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Dankie dat julle by ons oorgebly het. Ons is baie bly dat ons aan julle behoeftes voldoen het. Dirk en Marie.
Jacolien D - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, baie netjies en goeie waarde.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Jacolien, dankie vir goeie terugvoering. Kom gerus weer. Groete, Dirk en Marie.
Tebogo Samuel B - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het die verblyf daar baie geniet.
Peter N - Aug 2017
Algehele gradering
Geriflik
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Peter,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Gewoonlik gebruik gaste dit slegs as 'n oornagbestemming aangesien Bloemfontein nie 'n vakansiebestemming is nie.
Groete,
Dirk en Marie
Chris B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, het baie tuis gevoel.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Chris, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Dirk & Marie
Wikus V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam,
Blue Crane Guest House se terugvoer
Alet, dankie vir u terugvoering.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Sandra D - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflike kliëntediens.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Sandra, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Julle was ongelooflike goeie gaste. Dit beteken vir ons baie wanneer ons gaste tevrede is, en al ons moeite raaksien.
Marinel E - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelike mense.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Marinel, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons doen baie moeite vir ons gaste en waardeer dit as hulle gelukkig is. Kom bly gerus weer by ons. Dirk en Marie
Hendranus V - Apr 2016
Algehele gradering
Gerus.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Hendranus,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ja, dis baie veilig hier by ons en ons probeer om die gastekamers baie netjies en skoon te hou. Ons sien daarna uit om jou weer te sien.
Dirk en Marie
Sharon K - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en vriendelike diens.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Sharon,
Dis vir ons baie aangenaam om te hoor dat gaste tevrede was. Ons werk so hard aan goeie beplanning en om alles baie skoon, netjies en gerieflik te hou.
Ons is baie bly dat julle die matrasse waardeer. Dit is met sorg uitgesoek sodat ons gaste n goeie nagrus kan hê. Ons weet dat gaste gewoonlik baie moeg is as hulle by ons aankom en ons wil graag he dat hulle baie goed moet uitrus.
Kom gerus weer.
Groete
Dirk en Marie
Leon F - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike gasvryheid.
William D - Jun 2016
Algehele gradering
Voel asof 'n mens terugkom huis toe.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste William,
Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Ons waardeer dit baie. Groete, Dirk en Marie
Matt P - Jul 2016
Algehele gradering
Pa en seun, oornagverblyf.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Matt,
Dit was aangenaam om jou en jou seun Willem, te ontmoet. Jy is 'n pa wat so 'n pragtige verhouding met jou seun het en alles moontlik vir hom doen. Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ons wens julle alles van die beste toe. Dirk en Marie
Herman K - Jun 2016
Algehele gradering
Huis weg van die huis, voel soos 'n familie-kuier.
Lees meerBlue Crane Guest House se terugvoer
Beste Herman en Ann,
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Ons sal regtig uit ons pad gaan om dit vir gaste so aangenaam as moontlik te maak.
Julle moet beslis wer by ons kom bly. Groete, Dirk en Marie
Hans Beat S - Mrt 2016
Algehele gradering
Small but beautiful.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Dankie Hans, julle was lieflike gaste. Dankie dat julle ons pogings om alles netjies en skoon te hou en te vernuwe raakgesien het en dat julle waardering daarvoor betoon. Ons sien daarna uit dat julle weer by ons kom bly.
Groete,
Dirk en Marie
Duke S - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Julle was baie aangename gaste. Kom gerus weer.
Duke. hier is n baie groot misverstand aangaande die skoonmaak van die kamer. Ons maak nooit kamers skoon voordat gaste vertrek het nie. Wat ons wel doen is om in die kamer te gaan kyk of gaste nie goed vergeet het nie. Dit gebeur baie diksels dat daar items agterbly wat ons dan weer moet aangesuur. Julle het seker aangeneem ons wil die kamer skooonmaak toe ons inspeksie gaan doen het.
Alet S - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om hier oor te bly!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Alet ons is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Dirk en Marie
Speek V - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam en goeie omgewing. Vriendelik ontvang.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Speek, ons is baie bly dat julle die netheid, vriendelike ontvangs, die toesluit garage en nabygeleë inkopie sentrums geniet het. Kom gerus weer.
Ons dink julle verwar want ons met n ander gastehuis want ons beskik nie oor n gemeenskaplike kombuis nie.
Groete,
Dirk en Marie
Stephen P - Jul 2016
Algehele gradering
Comfortable with a surprise of a garage for the car.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, met die verrassing van 'n motorhuis vir die kar.
Goed vir 'n nag of twee. Kamer 'n bietjie klein, maar dit het 'n elektriese kombers op die bed gehad vir koue nagte. Groter kamers is beskikbaar. Jy kan nie die vriendelikheid van die gashere, Dirk en Marie, troef nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Stephen, julle was regtig besonder aangename gaste. Kom bly gerus weer by ons. Dirk en Marie
Adille G - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Adre,
Ons waardeer jou positiewe terugvoering. Kom bly weer by ons.
Groete Dirk en Marie
Dotjie C - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was skoon, vriendelik en heerlik!
Lees meerBlue Crane Guest House se terugvoer
Dotjie, dis altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Julle was besonder aangename gaste en ons sal julle lank onthou.
Baie geluk aan julle dogter wat so n uitstekende ruiter is. Kom bly gerus weer by ons. Dirk en Marie
Hannelie B - Apr 2016
Algehele gradering
Awesome!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Hannelie. Ons waardeer jou goeie kommentaar. Dirk en Marie
Marietjie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie huislik.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Marietjie vir jou vriendelike boodskap. Kom bly gerus weer by ons.
Dirk & Marie
Abraham V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike mense.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Braam, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer jou terugvoering. Kom bly gerus weer by ons.
Dirk en Marie
Marinda R - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend, sal dit aanbeveel aan vriende en familie.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Marinda.
Ons is bly julle het lekker gebly. Ons werk so hard daaraan om Blue Crane Gastehuis netjies en silwerskoon te hou. Ons is bly dat julle dit raakgesien het. Julle was baie aangename gaste.
Kom bly gerus weer by ons.
Groete,
Dirk en Marie.
Oliver M - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en die diens was persoonlik.
Liesl S - Mrt 2016
Algehele gradering
Veilig, netjies en perfek vir 'n stop op 'n lang reis.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie Liesl, ons is bly julle het lekker gebly.
Dirk en Marie
Philip V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met vriendelike diens.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Nerissa, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom bly weer by ons. Dirk & Marie
Piet B - Jun 2016
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en hulle het verseker daar word aan ons behoeftes voldoen.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Piet,
Baie dankie vir julle mooi kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Groete Dirk en Marie
Melanie T - Feb 2016
Algehele gradering
Heeltemal te klein vir dubbelkamer.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Ek stem volkome saam dat Bloemfontein nie Londen is nie, Gelukkig word Londen se pryse ook nie hier betaal nie. Die gaste het egter heerlik buite gekuier in die privaat sithoekie wat deel vorm van die verblyfgerief. Die hoekie bestaan uit 4 groot leuning-stoele en 'n tafel. Die gaste het vroegoggend en laataand daar gekuier.
Ons waardeer egter dat die gaste die opset van netheid raakgesien het.
Groete
Dirk en Marie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Avril V - Des 2015
Algehele gradering
Warm en vriendelik ontvang. Gevoel of ons by familie kuier.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Beste Avril,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar aangaande jou verblyf in Blue Crane Guest House. Ons waardeer dit en dit inspireer ons om nog beter diens te lewer. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete aan julle almal.
Marie
Arrie M - Aug 2015
Algehele gradering
Baie gasvrye mense.
Blue Crane Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Dirk en Marie
Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens!
Blue Crane Guest House se terugvoer
Pieter ons is bly jy het lekker gebly.
Bernadine D - Des 2015
Algehele gradering
Sakpas en baie gerieflik, veral die gesinskamer was ruim en die beddens slaap ontsettend lekker!
Lees meerBlue Crane Guest House se terugvoer
Beste Berdadine,
Baie dankie vir jou kommentaar op jou verblyf by ons. Ons is baie bly dat vir jou aangenaam was om by ons te bly,
Groete,
Marie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welthagenstraat 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang