Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Craig T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

We enjoyed the stay, there was friendly service and the premises is secure, tidy. We enjoyed the stay, there was friendly service and the premises is secure, tidy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Pleasant and excellent host.

Anita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfek. Ek sal definitief weer daar gaan slaap. Alles wat nodig is, is daar! Gemaklik en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Anita, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Dirk & Marie

Joe L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek, mooi tuin, baie netjies en skoon. Lekker gebly. Ek het absoluut heerlik gebly. Alles is daar wat mens nodig het. Die gasheer en -vrou is wonderlike mense, vriendelik en behulpsaam. Ek het onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Dit was vir ons net so lekker om julle te akkommodeer. Dankie vir mooi terugvoering. Julle was uitsonderlike gaste. Groete, Dirk en Marie.

Jan S
1 nag
5.0
Jan 2024

Goed toegerus en gerieflik. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou! Ons kinders wil net namens my bejaarde pa en sy swaer baie dankie sê aan Marie en haar eggenoot vir hul gasvryheid en besorgdheid tydens hul oornagverblyf daar. Hulle was baie moeg en het laat weet dat jul geriewe puik was en dat hulle na die goeie nagrus weer kans gesien het vir die laaste deel van hul vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, vriendelik, skoon. Ons het lekker gebly. Netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Blue Crane Guest House
Marina, baie dankie vir jou goeie terugvoering.

Truia W
1 nag
5.0
Des 2023

My gunsteling verblyf in Bloem! Ek sal weer en weer daar bespreek. Baie skoon en netjies. Prakties ingerig, my 2 mini Schnauzies het ook lekker gebly. Geen trappe nie is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
So bly julle het lekker gebly. Julle hondjies is baie spesiaal. Dankie dat julle by ons gebly het. Groete. Dirk en Marie

Tania S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie vriendelike ontvangs. Baie lekker, verblyf het ook ons hondjies akkommodeer, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Ons is altyd bly as ons gaste lekker oornag het. Dankie vir die mooi boodskap, Dirk en Marie.

Martin N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Veilig, rustig en netjiese akkommodasie. Ek het die aand by julle baie geniet. Baie netjiese geriewe, DSTV op die televisie en baie rustig na 'n lang dag op die pad. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Martin, bly julle het die aand geniet. Kom gerus weer.

G L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goed verwelkom en netjies skoon. Baie netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Leonard D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies en beskostigbaar. Kamer is nejies en goed toegerus. Is geleë in 'n veilige en rustige omgewing. Eienaars het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Ons waardeer dit Leonard.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welthagenstraat 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523c94ae8ef40182d41187bfc076b29a0c2546d5eeffa29265a9b19eca849080c18ab7e01b2072f9fed687305295dd0ece8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 15 Welthagen Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139907190277 26.180779337883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang