Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Crane Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welthagenstraat 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en daar is gratis parkeerplek. Ons het afstandbeheerde toegang vir ekstra gerief.

Elkeen van ons en suite-dubbelkamer is uniek versier en toegerus met 'n haardroër, platskerm-TV (LED) met DStv, lugversorging, lessenaar of spieëltafel en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Yskas, mikrogolf, ketel en basiese eetgerei is net buite elke kamer beskikbaar. Sien gerus ons foto's. Al die kamers het gratis WiFi.

Ons is naby Pick 'n Pay, verskeie winkelsentrums, hospitale en die skougronde.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Craig T
Saam met vriende
5.0
We enjoyed the stay, there was friendly service and the premises is secure, tidy. We enjoyed the stay, there was friendly service and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Anita P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Ek sal definitief weer daar gaan slaap. Alles wat nodig is, is daar! Gemaklik en vriendelike gasvrou.
Jun 2024
Joe L
5.0
Pragtige plek, mooi tuin, baie netjies en skoon. Lekker gebly. Ek het absoluut heerlik gebly. Alles is daar wat mens nodig het. Die gasheer en -vrou i...
Sien meer
Mrt 2024
Jan S
5.0
Goed toegerus en gerieflik. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou! Ons kinders wil net namens my bejaarde pa en sy swaer baie dankie sê aan Mar...
Sien meer
Jan 2024
Truia W
5.0
My gunsteling verblyf in Bloem! Ek sal weer en weer daar bespreek. Baie skoon en netjies. Prakties ingerig, my 2 mini Schnauzies het ook lekker gebly...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Welthagenstraat 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Blue Crane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welthagenstraat 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523c94ae8ef40182d41187bfc076b29a0c2546d5eeffa29265a9b19eca849080c18ab7e01b2072f9fed687305295dd0ece8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 15 Welthagen Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139907190277 26.180779337883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang