Blue Crane Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scallen-straat 24, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Crane Lodge is in Somerset-Oos en bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 6 pragtige kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne.
Terwyl gaste in sommige kamers gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe, spog 2 ander kamers met privaat kombuisgeriewe. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, en gratis WiFi in elke kamer.
Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die gemeenskaplike braai-area die perfekte plek is om buite te eet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rika Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Scallen-straat 24, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Crane Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scallen-straat 24, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: