Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Dawn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Blue Dawn is 'n luukse gastehuis met 'n uitsig oor die see vanuit byna elke vertrek in die huis. Dit is in 'n veilige kompleks in die Tsitsikamma-woud, langs die Fynbos-gholfbaan en bied selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin of vriende is.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste verdieping het 'n groot leefarea met kombuis en oopplan leef area met skuifdeure na die balkon.Daar is 4 slaapkamers in die onderste verdieping.Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met volledige en suite badkamer. Die tweede slaapkamer het twee enkelbedjies en die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed met en-suite badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbel dekker bedjie met en-suite badkamer.Drie van die slaapkamers loop uit op 'n balkon.Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n kinder speelkamer bokant die kombuis.Die sitarea langsaan het rusbanke en 'n TV volle DSTV en 'n kaggel.Daar is ook 'n binne braai wat met groot skuifdeure uitloop op die balkonDie eetarea het 'n groot tafel met sitplek vir 10 gaste.Daar is ook 'n eet-area op die balkon. Blue Dawn het gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eersterivier-weg, Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad62f290080e8300fb625bdbd23c99804fec429667a7eb6bd7927e23bb909ea3a669df370df793006ebc289698c7038ef3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) Eersterivier Road Skuitbaai 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075069392894 24.232257915639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang