Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Diamond Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 19, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blue Diamond Lodge is 'n gastelodge wat deur 'n familie besit word en is in die klein dorpie Springbok op die N7-roete. Dit bied oornagverblyf aan gaste wat van Kaapstad na Namibië reis.

Dié lodge bied slaapplek in 15 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie kamers het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolf en yskassie in. Gratis WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar. Hierdie kamers lei na 'n lieflike buite-area waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet en kyk hoe die poue op die perseel rondloop.

Daar is 2 sprankelende swembaddens waarin gaste in die somer kan afkoel. 'n Jacuzzi is ook beskikbaar. Hierdie lodge het 'n kroeg op die perseel, konferensiegeriewe, gemeenskaplike braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n restaurant op die perseel waar gaste 'n heerlike ete kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sascha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unie-straat 19, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blue Diamond Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unie-straat 19, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f52bdd4b45b3b5040130463a7ba3ebcaa4b22b0820e60f12de12463ca2cbfd69f2a1368dbc888ada20eb21248d6db700161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 19 Unie Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.660723473021 17.900410034485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang