Blue Dolphin Guest Suite
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Liesl W - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was ons lekkerste vakansie ooit! Nie eers die reën kon dit bederf nie.
Petra J - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Denise B - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en rustige omgewing.
Carina T - Okt 2021
Algehele gradering
Paradise!
Jessica D - Jun 2019
Algehele gradering
Die perfekte "home away from home".
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Baie Dankie Jessica en Leroy, ons is bly dat Julle lekker hier by ons gekuier het en dat Julle die Oesterfees geniet het. Ons hoop dat ons weer vir Julle hier by Blue Dolphin kan verwelkom.
Groete
Linda en Klaus
Gabrielle A - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier en alles was puik.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Baie Dankie Gabrielle,
Dit was wonderlik om julle te leer ken. Ons hoop dat ons sommer gou weer vir Julle kan terug verwelkom in Brenton on Sea.
Groete,
Linda en Klaus
Linelle H - Jan 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Dear Linelle
Thank You for your review.
All the best with your ventures for the coming year and we hope to see you in the Brenton's again soon.
Kind Regards,
Lin and Klaus
Louis V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker ervaring.
Monique M - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik, net iets om te beleef.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Beste Monigue en Faan,
Ons is so bly dat julle so lekker by ons gekuier het. Hoop ons sien julle gou weer in Brenton.
Groete,
Lin en Klaus
Maxie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese, rustige, hoor en sien die see verblyf.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Goeiedag Maxie,
Ons is so bly dat julle lekker hier by ons gekuier het. Ons hoop dat ons julle weer kan verwelkom.
Groete,
Linda en Klaus
Piet K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, net wat ons nodig gehad het.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Hello Piet en Julie, ons is baie bly dat Julle lekker gekuier het en die omgeving so geniet het. Julle is baie welkom om weer te kuier.
Groete,
Linda en Klaus
Johannes V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Hi Johannes and Lynette,
It was such a pleasure to host you as guests. It is always so pleasing to see guests making themselves at home and enjoying the beautiful area which we call home. We hope that we can welcome you back to Brenton on Sea again soon.
Take care,
Lin and Klaus
Gabby V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Lees meerBlue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Dear Gabby and Neil,
Thank you so much for your kind words and review. It was such a pleasure to have you stay with us. Since your stay, we have made a few small changes to add to the guest experience so we do hope it won't be too long before we can welcome you back.
Regards,
Lin and Klaus
Shaun V - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Derene B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige en vriendelike omgewing.
Blue Dolphin Guest Suite se terugvoer
Hi Derene,
We are so pleased that you enjoyed your first visit to Brenton on Sea and managed to do so much in your short visit.
Take care and we hope we can welcome you back another time.
Kind Regards,
Lin and Klaus
Annemari G - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Twane' S - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome
Resa C - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike, gasvrye oase na lang reis!
Scherrit K - Nov 2017
Algehele gradering
Goed geleë, netjies, smaakvol, goed opgepas, modern en ekonomies.
Lukie G - Des 2015
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n plesier.
Soekie S - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en netjies.
Nicolene M - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Blue Dolphin Guest Flat.
André F - Jan 2014
Algehele gradering
Lekke!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bitou Place 483, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang