Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Door Self-Catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maree F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die gasvryheid van Blue Door was fantasties gewees en ons sal weer daar gaan bly. Beste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great experience at Blue Door. We had a pleasant stay at Blue Door. Everything was clean and neat and is exactly as per the pictures. The easy access to the beach is wonderful. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Cosy, clean, great location. Great location near the beaches between Ramsgate and South room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Blue Door Self-Catering Accommodation is hoogs aanbeveel en waarde vir geld. Baie gerieflik en loopafstand vanaf strand. Stil omgewing en baie veilg. Baie vriendelike ontvangs en nog meer. Hazel en Adrian, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons 10 dae-wegbreek by Blue Door was ongelooflik. Baie gerieflik naby aan die strande en eetplekke. Blue Door is baie netjies en skoon en is toegerus met al die nodige geriewe. Hazel and Adrian het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en was altyd daar vir raad en hulp. Ongelooflike see-uitsigte vanuit slaapkamer en stoep. Baie stil en rustige atmosfeer. Ongelooflike mooi tuin met braaigeriewe en gebruik van swembad. Word hoogs aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pleasant atmosphere and friendly hosts. Conveniently close to beaches. Very private. Lovely, helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eddy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende wegbreek. Die woonstel het alle geriewe ideaal vir 'n paartjie of 'n familie van 3. Moet eie handdoeke onthou, wat normaal is vir selfsorg, maar anders as dit was alles soos verwag. Die strand is 50 m weg en dan is die swemstrande van Ramsgate/Southbroom ook binne maklike stapafstand. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie netjies en die gasvrou en -heer is baie vriendelik. Dankie, lekker gekuier. Baie mooi en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflike uitsig uit 'n ruim, netjiese eenheid! Puik akkommodasie. Al wat kort is 'n pedestal/stool/footrest in die stort asook vry WIFI. Bogenoemde sou ek as standaard issue beskou, ingesluit by die prys, gegewe die "upmarket feel" van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Peaceful with a lovely view. Great hosts, comfortable bed, beautiful garden, easy access to beach, located near other beaches and attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlik, cosy en mooiste view heerlik gekuier eienaars was baie behulpsaam. Was 'n wonderlike 12 dae ons kar was veilig ons was veilig als mooi en netjies sal plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirleylaan 1414, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec27932beea44aae4287341310d229c1556f00bc15938978e5ce665b2e0dfad854482fed34b3eed550d343ae1295ff6209fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 1414 Shirley Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.904012919734 30.33846616745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang