Blue Door Self-Catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Maree F - Apr 2024
Algehele gradering
Die gasvryheid van Blue Door was fantasties gewees en ons sal weer daar gaan bly.
Hanre E - Apr 2024
Algehele gradering
Great experience at Blue Door.
Brent P - Okt 2023
Algehele gradering
Cosy, clean, great location.
Yolanda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Blue Door Self-Catering Accommodation is hoogs aanbeveel en waarde vir geld. Baie gerieflik en loopafstand vanaf strand. Stil omgewing en baie veilg. Baie vriendelike ontvangs en nog meer.
Lees meerRichard R - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant atmosphere and friendly hosts.
Eddy G - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek.
Zelna V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en die gasvrou en -heer is baie vriendelik. Dankie, lekker gekuier.
Sakkie H - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig uit 'n ruim, netjiese eenheid!
Marilie D - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful with a lovely view.
Mariana S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, cosy en mooiste view heerlik gekuier eienaars was baie behulpsaam.
Karin L - Jan 2022
Algehele gradering
As jy soek na kalmte, rus en vrede, kan jy gerus Blue Door probeer.
Karel P - Sep 2022
Algehele gradering
Sielsalig.
Gerhard B - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Morag P - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely setting and close to the beach.
Stuart B - Okt 2022
Algehele gradering
Really good place to stay and just relax.
Wiané K - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n fantastiese blyplek.
Henning V - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte plek vir twee by 'n wonderlike strand (Ramsgate).
Lees meerSharmain D - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend, fantamagoriese belewenis.
Anton S - Mrt 2020
Algehele gradering
Paradise.
Diff D - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon, veilige, bekostigbare akkommodasie.
Gerard R - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, nabyheid van skoon strande, ongestoorde verblyf.
Magda V - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Rene J - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid van Hazel en haar man. Baie privaat.
Mariska K - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Ivan B - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties, baie netjies en skoon en die rustigheid was 'n groot pluspunt.
Estelle P - Apr 2018
Algehele gradering
Sentraal gelee, naby see, strand, toeriste besienswaardighede, winkels.
Lees meerJan D - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense.
Estelle D - Okt 2017
Algehele gradering
Lovely little home from home.
Eugene S - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangename ervaring vir die rede dat Blue Door in 'n veilige en rustige area geleë is; 2 huise se stap van die strand af.
Lees meerSonet Hattingh H - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige, ontspannende admosfeer.
Jan C - Okt 2016
Algehele gradering
Dit is die ideale plek om jou battery te herlaai.
Norman A - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties, lekker stil en baie privaat.
Ronald B - Des 2015
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Wessel D - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Alida S - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Neels V - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer - rustigheid soos dit hoort
Blue Door Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for being such lovely guests, we would love to have you holiday with us again
Piet V - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik privaat en eienaar baie behulpsaam.
Chrissie D - Jul 2014
Algehele gradering
Dit is pragtige plek met die gasvryste eienaars; het dit baie geniet en sal weer gaan.
Joy B - Mei 2014
Algehele gradering
Felt like being with family...
Elsje A - Jan 2014
Algehele gradering
The room was neat and tidy and stay was excellent
Leticia B - Okt 2014
Algehele gradering
Beautiful views, very comfortable, and friendly, hospitable hosts.
Carin O - Jun 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Bert P - Feb 2014
Algehele gradering
Compact and clean with a comfortable bed and lovely sea view with sound of the waves
Heinz Karl M - Okt 2013
Algehele gradering
Great stay
Mogie G - Sep 2013
Algehele gradering
Exceptional service
Jacques B - Jul 2013
Algehele gradering
Baie lekker, net soos ons dit wou hê.
Rhiannon P - Mei 2013
Algehele gradering
Excellent value for money
Lees meerTroy O - Mrt 2013
Algehele gradering
Happy friendly efficient service
Bethie P - Nov 2013
Algehele gradering
Stil en rustig!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shirleylaan 1414, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang