Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Emerald Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geneva-rylaan 23, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R30 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Blue Emerald Villa is in die hartjie van Kampsbaai en bied ruim, luukse selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die see en op die berge. Dit is perfek vir gesinne en vriende.

Die villa beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Vyf van hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die sesde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea en eetarea het 'n etenstafel, oorgenoeg gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n kroegarea, 'n pooltafel en 'n TV. Hierdie area lei na 'n groot balkon met meubels, 'n gasbraai en 'n swembad.

Die kuierarea sluit 'n tafeltennistafel en gemaklike sitplek in. Die villa het ook 'n tuin met sitplek en 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Ligging

  • Geneva-rylaan 23, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 30 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 30 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geneva-rylaan 23, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdadcc94686134eac83978b72b994efa3af6f627bd05d0798788c43b779e23f5af2227acbe686560ca4be23ebe22b58bc232c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R30 000 per nag (plek vir 12) 23 Geneva Drive Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952295511537 18.38384628256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang