Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Fern of Knysna

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Fern of Knysna is 'n gastehuis wat B&B en selfsorgverblyf bied en is in die skilderagtige dorpie Knysna geleë.

Verblyf by Blue Fern van Knysna beskik oor 4 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel.

3 van die 4 B&B-kamers het 'n dubbelbed en die vierde het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Neem asseblief kennis dat enkelbesprekings vir hierdie kamer enkelbeddens is. 'n Dubbelbed is nie beskikbaar nie. Alle kamers is en suite.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers (een met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens) asook 'n slaapbank, indien nodig. Boonop het die woonstel 'n goed toegeruste kombuis, stort en 'n sitarea. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie. DSTV is beskikbaar indien gaste hul eie dekodeerder saambring.

Elke kamer, sowel as die woonstel, het gratis WiFi, 'n digitale kluis, TV (Openview), verwarmers en plafonwaaiers.

Daar is 'n omheinde swembad. Wasgoeddienste is op versoek en onderhewig aan beskikbaarheid. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Braaigeriewe (weber) is slegs beskikbaar vir die selfsorgwoonstel.

Blue Fern of Knysna is naby die Knysna-strandmeer, Waterfront en CBD. 'n Kort 2 minute se stap vanaf die gastehuis sal jou na die strandmeerpaadjie neem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Blue Fern of Knysna
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Steve & Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Fern of Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 37, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGw2loWHKgCEv1AkYFcXKQAvAHcEwHYcGVrCQNXYAP3rpvNOG3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 37 Sun Valley Drive Costa Sarda 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.03861 23.06021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang