Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Grass Nest

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Grass Nest is in Mbombela (Nelspruit) op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin.

Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Gaste kan die kamers op die eerste verdieping, die 2-enkelbedkamers, een van die gesinskamers of die selfsorgkamer bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang en dit lei na 'n balkon of stoep. Die eenhede het yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met M-Net 101.

Gaste kan hulle dag met 'n heerlike ontbyt begin en hulle kan in die tuin, waar baie voëls nesmaak, ontspan. As jy 'n diereliefhebber is sal die katte jou kom verwelkom. Gaste kan ook in die swembad afkoel en van die braaigeriewe gebruik maak. Parkeerplek en kaartgeriewe is beskikbaar.

Blue Grass Nest is in 'n veiligheidskompleks geleë, wat ook 'n speelpark vir kinders bied. Die gastehuis is net 3 km vanaf die Ilanga Mall en die Mediclinic Mbombela (Nelspruit), en dit is net 5 km vanaf verskeie besienswaardighede soos die Innibos-feesterrein, restaurante, en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Asemrowend. Baie netjies. The host was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was mooi skoon en gerieflik. Sal hulle gerus weer gebruik.
Apr 2024
Marika L
Besigheidsreis
5.0
Coming back soon. We had a wonderful stay - loved the breakfast - it was more than enough. Very friendly staff that were willing to hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Melani S
Saam met lewensmaat
5.0
Die mense was aangenaam en baie vriendelik. Ons kamer was mooi, skoon en gerieflik. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Dit is ook lekker nab...
Sien meer
Sep 2023
Thelmarie F
5.0
Uitstekende gasheer, lekker slaapplek, heerlike ontbyt! Sien sterre.
Jul 2023
Melanie V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Stunning plek met 'n gawe gasheer. Goeie en vriendelike diens. Ons kamer was pragtig en uniek. Die ontbyt was heerlik.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Grass Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang