Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Super lekker. Pragtige plek met alles wat nodig is. 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Blue Gum Cottage
Dankie, Kate, julle is altyd welkom by ons!

Guy L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Ons het die privaatheid baie geniet, die natuurskoon is pragtig. Alles was baie netjies en skoon. 5 sterre vir julle, alles was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Blue Gum Cottage
Baie dankie - julle is altyd welkom.

Yolanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Rustigheid vir die siel! Mooiste uitsig op die rivier en stilte tussen die groot bome.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanhya L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

If you want to get off the grid, this is the place. Super peaceful and tranquil. Everything you need is in the cottage. Would be great however if the shower worked properly, that was the only letdown.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Dit is 'n stukkie hemel. Dit is 'n pragtige plek, met die mooiste uitsig. Vreeslike lekker kuierstoep, al was dit winter het ons dit nogsteeds geniet. Die plaashonde het gedurig kom inklok en lekker saam met ons gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian T
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Baie rustige naweek gehad. Was 'n baie lekker wegbreek gewees en die rustigheid was asemrowend. Lekker grasperk om op te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Blue Gum Cottage
Adrian, dit w n voorreg om julle te ontvang .

Shez R
Kort verblyf
4.0
Jul 2022

Was a wonderful, stay beautiful place. A little disappointed we could not go on the water as the kayak had no plugs to keep water out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lisbe
Blue Gum Cottage
Hallo Shez, I cannot believe that the plugs were out, then it was again stolen during the week!

Sonia J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2022

Perfect location and accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelmina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Heerlike Rustigheid. Ons het daar angekom, die dierbare honde ontmoet. Die karpe was baie slinks in die begin, maar ons kon hulle ore aansit. Die baars is net so skelm, maar hulle kon ons ook twee keer uitoorlê. Die lewe in en om die rivier is pragtig. Teen dag 2 was mens so rustig, niks kon mens pla nie. Die personeel is vriendelik. Die plek is netjies. Die veiligheidsaspek is duidelik en groot. Heerlike vier dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Blue Gum Cottage
Wilhelmina, baie dankie, julle is altyd welkom! Dankie dat jul vir Blessing en John leer visvang het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 360
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2534a79fe8fda6cf05a8a19fd255fe53d653d4703a857a33af5c029075cb76528897cf2e79f6b467034c36c633ce2684b6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946961 20.117649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang