Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 360 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Blue Gum Cottages is sowat 5 km buite Bonnievale geleë, Blue Gum Cottages is 'n ontspanne, gesinsvriendelike instansie langs die oewer van die Breederivier.

Hierdie kothuis is 'n privaat en rustieke kothuis wat, soos die naam aandui, weggesteek is, in die skadu van 'n reuse ou bloukomboom, net 'n tree van die water af. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n ruim leefarea. Hierdie eenheid kan 'n maksimum van 9 mense akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n enkelbed. Alle linne word voorsien, maar bring jou eie handdoeke. Buite is daar plek vir jou om 'n tent op te slaan.

Die kothuise bied 'n stoep met 'n braai-area. Gaste is welkom om in die rivier te swem maar geen duik word toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Blue Gum Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Gum Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2534a79fe8fda6cf05a8a19fd255fe53d653d4703a857a33af5c029075cb76528897cf2e79f6b467034c36c633ce2684b6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946961 20.117649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang