Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Cottage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 360 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Blue Gum Cottages is 5 km buite Bonnievale geleë en is 'n gesinsvriendelike instansie aan die oewer van die Breederivier.

Die kothuis is baie privaat en outentiek en weggesteek in die skadu van 'n enorme bloekomboom, slegs 'n paar treë van die water af. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n ruim leefkamer. Daar is slaapplek vir 'n maksimum van 9 mense. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n enkelbed. Al die nodige linne word voorsien, maar onthou asseblief om jou eie handdoeke saam te bring. Buite is daar ook plek vir jou om jou tent op te slaan.

Die kothuis het 'n stoep met 'n braai-area. Gaste kan gerus in die rivier swem, maar moet asb. nie hier duik nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Kate V
Gesin met tieners
5.0
Super lekker. Pragtige plek met alles wat nodig is. 'n wonderlike gasvrou.
Mrt 2024
Guy L
Gesin met tieners
5.0
Ons het die privaatheid baie geniet, die natuurskoon is pragtig. Alles was baie netjies en skoon. 5 sterre vir julle, alles was uitstekend.
Mei 2023
Yolanda M
Saam met lewensmaat
4.6
Rustigheid vir die siel! Mooiste uitsig op die rivier en stilte tussen die groot bome.
Jun 2023
Tanhya L
Gesin met tieners
4.4
If you want to get off the grid, this is the place. Super peaceful and tranquil. Everything you need is in the cottage. Would be great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Lizelle W
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n stukkie hemel. Dit is 'n pragtige plek, met die mooiste uitsig. Vreeslike lekker kuierstoep, al was dit winter het ons dit nogsteeds geniet....
Sien meer
Aug 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Gum Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2534a79fe8fda6cf05a8a19fd255fe53d653d4703a857a33af5c029075cb76528897cf2e79f6b467034c36c633ce2684b6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946961 20.117649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang