Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Country Estate

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3, Erf nommer 660, Klein Rivier Kloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 680 R1 428 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Gum Country Estate bied stylvol gemeubileerde oornagverblyf op 'n plaas in Klein Rivier Kloof, Stanford. Hierdie verblyf poog om gaste 'n warm atmosfeer te bied met die klem op kwaliteit en gerief.

Verblyf word gebied in 8 selfsorgkamers en 'n villa. Die kamers het slaapplek vir tussen 2-4 gaste en die villa kan tot 10 gaste akkommodeer. Die oopplan-kamers is versier in 'n Engels-Country-styl-tema met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamers het 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat stoep met buitemeubels en kyk uit op die majestueuse Overberge.

Hierdie villa is perfek vir groot gesinne en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die derde badkamer is ook toegerus met beide 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.

Blue Gum Country Estate bied gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, tennisbaan, speelarea, kafee, deli, kroeg en 'n verskeidenheid winkels. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 3, Erf nommer 660, Klein Rivier Kloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Gum Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
R1 680 R1 428
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 680
R1 680 R1 428
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3, Erf nommer 660, Klein Rivier Kloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96da7b300d8b98d23ff1959ac5f676be951ee34a0114b6e2044c47c944b70fd47c362c7e366fed2e9b6708c6b9bb8af6bead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 680 nouVanaf R1 428 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Portion 3, Erf no. 660 Klein Rivier Kloof 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.40750781983 19.549716764458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang