Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Haven

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Nico V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Was baie lekker. Gerieflik, ruim, netjies en goeie diens. Ons sal weer by Blue Haven bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Slindile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Perfectly weekend away. Please add a space to braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Lang verblyf
5.0
Okt 2021

Ruim en netjiese huis met al die geriewe wat jy nodig het, rustige area met 'n mooi see-uitsig, vriendelike mense wat altyd bereid was om te help. Aanbeveling: Beter braaigeriewe en 'n afdak vir die motors.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Awesome view, large spaces, unbelievable patio. Everything you need for 10 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alrina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Dit is 'n baie lekker plek en dis naby alles. Mens voel veilig in die omgewing en daar is 'n oom op die perseel wat seker maak dat jy alles het wat jy nodig het. Daar is 'n see-uitsig en 'n lekker stoep om ontbyt te kan geniet. Die area is still en dit voel beslis soos vakansie as mens hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2020

Baie netjies Het lekker gebly baie mooi uitsig en baie netjies blyplek ons het die laaste dag en n half sonder krag gesit ,maar ons verstaan dit was buite die eienaar se beheer verder heerlik gebly

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Groot, ruim huis teen goeie prys. Ek en my man het Blue Haven baie geniet. Dit is 'n groot, ruim huis met vier slaapkamers en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Blue Haven 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben J
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2020

Die rustigheid van Blue Haven is aan te beveel. Dit bied alles wat 'n mens van 'n selfbly-eenheid verwag. Rook in die eenheid moet egter streng verbied word. Die reuk van rook in die huis was al wat hinderlik was vir ons as nie-rokers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Mrt 2020

Waarde vir geld en gunstig geleë. Nie so gaande oor die openshare-geriewe, soos badkamer, kombuis ens. nie. Rook word toegelaat in alle vertrekke, as 'n nie-roker sou ek nie daar geboek het as ek dit geweet het nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanitha G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2020

Peaceful with a beautiful ocean view. Our stay was wonderful. The caretaker, Boet, was very helpful and friendly. We would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edge-weg 1446, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205434fec617a7a68924ec47b2904e86861000e392fc1b3389a6e3879f2a13891e421c5f32b27e3d25b1a11d7c35baaca958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 1446 Edge Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.903815 30.336719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang