Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Haze Country Lodge

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies


Netheid
2.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.6
Veiligheid
3.2
Johann V
1 nag
5.0
Des 2024

Dit was fantasties. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2023

Nie die geld werd. Nie die geld werd, daar is 'n kombuis maar geen eetgerei ens.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mike V
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2022

Not what I expected. The reception was very professional. Room had a fireplace but they 'had an incident and we were not allowed to make a fire. The premier room had a king-size bed as promised but it had a single bed electrical blanked. It was disappointing that a 'premier' room had no bar fridge. However, the disappointment of the visit was the noisy guests in the dining room, had to get out as soon as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Courtney
Blue Haze Country Lodge
Good afternoon Mike We are sorry that you had an unpleasant stay with us. Please note we are in the process of putting kitchenettes in the rooms with fridges and microwaves. Due to the fireplace, we stopped all guests using fireplaces as we had an incident in the past whereby the guest smoked the room out and we had to block this room for a few days, thereby losing revenue. As to the noise level, we will keep an eye on the guests and ensure they do not make a noise. Sincere apologies for the Electric Blanket. We will look into the matter. We hope to see you in the near future. kind regards Courtney

Eunice M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2021

Quiet and peace of mind environment. The place easy to reach with good surrounding nature and beautiful mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Courtney
Blue Haze Country Lodge
Thank you Eunice. Glad you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you soon. Stay safe. kind regards Blue Haze Country Lodge

Estelle H
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Mei 2021

Die ligging is baie mooi, maar die kamers kort baie aandag. Kamers was in my mening onder standaard. Linne was stukkend en gevlek. Bedliggies het nie gewerk nie. In die algemeen is daar baie onderhoudswerk wat gedoen moet word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Thato M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2021

We had a bad experience. We checked out without bathing because the water was cold. Even the night before we checked out the water was cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2019

Kamer nr. 11 is vol krake. Anders was verblyf gemiddeld vir die prys. Kamer nr. 11 is vol krake. Die prys per kamer per nag per persoon is gemiddeld hoog. Anders was daar niemand by ontvangs met aankoms. Ek dink dat bestuur sal moet kyk na personeel, ontvangs, bediening en aanspreek van gaste.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre M
1 nag Gesin met tieners
1.8
Des 2019

Pateties. Alle basiese benodighede werk nie. Kos is swak. Glad nie warm water gehad. Kamer was nie voorbereid op ons aankoms na die voorgestelde inkloktyd. Het vir 4 betaal, kamer net voorbereid vir 2 persone. Uit en uit was dit 'n baie teleurstellende besoek en sal glad nie weer Blue Haze toe gaan. Was 'n totale mors van geld gewees. Daar is 'n 70% kans dat as jy iets op die menu bestel is dit nie beskikbaar nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Linanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Des 2019

Baie swak diens. Plek is vuil en dagbesoekers vat swembad oor. Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs. Moes die plek vol loop om hulp te kry. Die kamer was nog nie gereed met aankoms. Hul diens is pateties en hul kos is sleg en afgeskeep. Beslis geld mors

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Courtney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moor Park-weg 1, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzBjNWZiLTc2MGYtNDM3ZS04NGUxLTVkYmNkNDU3ZjUwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 18 5 1 3 1 Moor Park Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.036257971938 29.825034266815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang