Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Hills Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Heleen B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Vyf sterre. Baie oulike plek. Skoon netjies. Vriendelike ontvangs deur oulike gasvrou. Heerlike ontbyt en aandete. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good morning Heleen, Thank you for staying at BHL and thank you for your lovely review. Regards, Susan

Alwyn V
1 nag
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Netjies en in 'n stil area. Het baie lekker gebly. My kamer was ook opgegradeer teen geen ekstra kostes nie. Ek het wel 'n probleem ervaar met die bad se prop wat nie heeltemaal seël nie. Water lek uit terwyl jy bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good day, Thank you for the review. Regards, Susan

Rickus W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Breakfast for the win! Dit was wonderlik. Ek beveel die omelet in die oggende aan. Jy sal nie verkeerd gaan nie. Dit is die beste wat ek ooit gehad het. Let net op die TV's. Ons kon dit nie gebruik nie, dink vorige mense het iets verkeerd gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good day Rickus, thank you for booking at BHL and for the review. Regards, Susan.

Renee R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Good. Treated well by the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Blue Hills Lodge
Good morning Renee, Thank you for booking at Blue Hills Lodge and thank you for the review. Regards Susan

Jacqueline S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Goeie sakpas akkommodasie naby Gallagher Estate. Ons was vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en van goeie kwaliteit. Ontbyt was eerste klas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Blue Hills Lodge
Hi Jacqueline. Thank you for your review. Kind regards, Susan

Hennie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2018

Very nice lodge. We enjoyed the stay. The staff are very friendly. We would have liked an aircon in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Feb 2018

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Etienne W
Kort verblyf
5.0
Nov 2017

Pragtige plek om te bly. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Baie mooi, skoon, netjies en veilig. Sal enige tyd Blue Hills Lodge aanbeveel, personeel vriendelik en behulpsaam, het ons hartlik ontvang en laat tuis voel. Kamer skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize T
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2017

Aangenaam. Baie netjies en beveel aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 332
R1 332 R1 199
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 332
R1 332 R1 199
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acacia-weg 124, Blue Hills, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhOTJiMGRkLTQ3YjgtNGY0My04YzVlLTZmOGJlZGNlY2U1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 332 nouVanaf R1 199 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 124 Acacia Road Blue Hills 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9657396 28.0857358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang