Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Horizon

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Garrick B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing stay for a family. What an absolutely wonderful stay! Excellent location, great amenities in the house and very comfortable space. Inverter with battery was helpful during the power outage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Simply wonderful. We didn't want to leave. Absolutely wonderful stay! We didn't mind the rainy days because the views were stunning from each and every room. The house is very well equipped with everything you need. The hostess was also a wonderful host. We cannot wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflike, gemaklike, beste verblyf. Ons was mal oor Blue Horizon. Beste ligging ooit. 180 grade see uitsig. Gerieflike kuierhuis. Skoon en netjies. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Pragtige eiendom op die see. Baie lekker rustige kuier. Walvisse baljaar voor die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Mooiste huis met mooiste uitsig oor die see. Die huis is uitstekend toegerus met alles waaraan mens kan dink. Die huis was baie netjies en skoon. Die "inverter" maak dit baie gerieflik en beurtkrag het ons nooit gepla nie. Die tafeltennis blad was 'n wenner en het vir ure se vermaak gesorg vir ons almal. Eersterivierstrand is nog een van die min plekke in ons land waar mens so veilig voel, mens kan skoene uitskop, die ongelooflike mooi uitsig geniet en ontspan. Franette was baie behulpsaam die in-check was sonder enige pyne. Ons kan Blue Horizon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamane G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Most amazing accommodation with amazing views. Blue Horizon, was one of the best accommodations nationally and internationally we have stayed in. Lots of love and thought went into the design, decor, and needs of the clients.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Pragtige plek met perfekte uitsig. Ons was saam met familie en vriende. Blue Horizon was die ideale plek vir 8 mense. Pragtige plek met die allermooiste uitsig oor die see en branders en die mooiste sonsopkoms en ondergang. Ons het heerlik gekuier. Die enigste tekortkoming is dat die plek nie heeltemal toegerus is vir loadshedding nie. Daar was nie altyd water beskikbaar tydens loadshedding nie en daar kort ook 'n ordentlike gasstofie en 'n ketel. Was steeds die moeite en geld werd. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Greta F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Perfect. The stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Pragtige uitsig, lieflike kuierhuis! Vriendelike gasvrou. Baie netjiese en goed toegeruste huis. Lieflike uitsig en baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Gerieflik met 'n ongelooflike uitsig. Die huis is skoon, netjies en gerieflik. Die prentjie mooi uitsig laat jou selfs van fase 4-beurtkrag vergeet. Baie dankie vir jou gasvryheid Franette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA510fd6c5faab788ded4dca0d5212504cd0dc954bd920c68c91af77a815e0d3cd9ea8054fdc07264b18f138121ddf058a483b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 9 mense 18 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072410618665 24.222717561731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang