Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Cottages

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 36 resensies vir Blue Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Hendrik W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik W

Netjies, geen tierlantyntjies, goeie waarde vir geld.

Effe ver van Hoedspruit, maar steeds goed geleë om die omgewing te verken!

Marche D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche D

Fantastiese vriendelike diens.

Die plekkies is baie oulik ingerig, als wat mens nodig het. Jaco en sy moeder het ons baie tuis laat voel en uit hul pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Sal aan enigeen aanbeveel om daar te gaan bly.

Marietjie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Ontspanning in 'n pragtige omgewing.

Vriendelike diens. Alles wat jy nodig het, selfs 'n teepot! Rondawel was pragtig skoon. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit aanbeveel.

Alet T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet T

Oom Jan en tannie Petro laat jou tuis voel uit die staanspoor. Vriendelik en aangenaam, puik diens. Sal vir seker weer gaan besoek!

Baie dankie vir 'n aangename verblyf oor Paasnaweek. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan. Heerlike ontspanne atmosfeer en boomryk.

Karen H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Lovely setting and scenery and family home feeling.

The cottages are set in lush surroundings and the owners give the feeling of a family home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek en natuurtonele. Voel soos 'n familiehuis.

Die kothuise is in 'n lowerryke omgewing en die eienaars laat mens baie tuis voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Blue Cottages se terugvoer

Hi Karen,

We are glad that we could create a home for you, away from home
We hope to see you again in future.

Best regards,

Jan and Petro
Blue Cottages

Blue Cottages
Lurae D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lurae D

Baie dankie Jan vir jul gasvryheid. Die aandetes was heerlik voorberei. Beveel enige tyd aan.

Sien sterre.

Japie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie S

'n Aangename en gemaklike ervaring.

Baie aangenaam en gemaklike ervaring. Alles het vlot afgeloop. Kliëntediens was goed en ons is uiters goed behandel terwyl die eienaars weg was en geen oog kon gooi op gebeure nie. Die personeel het baie goed opgetree. My enigste pyn was ontbyt en die spoed daarvan die oggend toe ons wil vertrek. Die ontbyt was stadig en ons kon vroëer gewaarsku wees. Ons bestellings kon maar die vorige aand geneem word.

Karin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S

Was net een nag, maar baie netjies.

Baie netjies. Ontvangs was vriendelik.

Lindi N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lindi N

The rooms are not to the standard of the price.

Full of mosquitoes, towels not changed daily. The cleaning was only done 1 day. I feel I wasted or was robbed for the price that I paid. Owner is very welcoming and professional. Will never book there again. Cleanliness very bad. Towels not changed on a daily basis. Pool was dirty. No light at the pool area. Will never book or recommend any of my friends there.

Letitia B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia B

Die eenheid was lieflik, ruim en privaat!

Alhoewel die verblyf perfek was, was dit ongelukkig nie baie lekker nie a.g.v. baie harde musiek wat heelnag op die perseel langsaan gespeel was elke aand. Dit was ontsettend frustrerend, veral omdat my man in die Vets Tour Cycle Race by Swadini deelgeneem en en bitter min rus kon kry. Ek het die 2de aand vir die eienaar gevra of hy die bure kan kontak maar hy het gesê daar is niks wat hy daaromtrent kan doen nie.

Blue Cottages se terugvoer

Dankie vir die positiewe gedeelte van die boodskap. Hoop u maak weer van ons akkommodasie in die toekoms gebruik.

Wil net weer u aandag terugbring na die boodskap wat u om 20h00 die aand van 17/6/2017 aan my gestuur het met die versoek dat die "bure" gevra moet word om aub hul musiek sagter te stel sodat u man kan rus vir die fietswedren waaraan hy deel geneem het.

Ek het u om 20h19, volgens my foon data, geskakakel. Ek stem saam dat ek aan u gese het dat ek ongelukkig niks aan die aangeleentheid kon doen nie aangesien die musiek vanaf `n ander woonbuurt ongeveer 4 kilometer van ons eenhede afkomstig was en dit dus nie vir my moontlik en buite my beheer was om enigsins op te tree.
Van ons ander gaste wat in die eenheid langs u was het my ook gekontak en die selfde verduideliking was aan hulle verskaf.
Ek kan u verseker indien dit binne my vermoe was om op te tree sou ek beslis iets aan die situasie gedoen het.

Groete en hoop u man het die wedren suksesvol voltooi.

Jan en Petro
Blue Cottages

Blue Cottages
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariana S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Rustige boomryke atmosfeer.

Baie vriendelike nuwe eienaars. Rustige, boomryke plaasverblyf net buite Hoedspruit. Net 'n uur se ry vanaf Orpenhek.

Yvonne S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Rustige atmosfeer, mooiste bome & heelwat voëls. Ontspannend.

Sien sterre.

Anya S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya S

Super plek en super ontvangst, heel erg lekker gegeten.

Een mooie lokatie, een mooi huis in een prachtige tuin, met heel lieve eigenaren. We zijn geweldig ontvangen en hebben heerlijk geslapen en heerlijk gegeten. En intussen ook nog heel veel over het land geleerd. Blue Cottages is wat ons betreft een aanrader!

Mariana S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Oornag op pad na die Krugerwildtuin.

Die rustige plaasatmosfeer met heerlike, koel, skadubome en groen grasperke was lafenis vir 'n stadsiel. Ons sal weer kom.

Anemie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anemie M

Badkamer apart en geen DStv.

Daar was geen DStv nie en ons is nie vooraf hiervan in kennis gestel nie. Die badkamer was heeltemal apart van die kamer, wat nie lekker was nie.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Debbie K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie K

Die verblyf is skoon en netjies, maar basies.

Blue Cottages is skoon en netjies. Alles was daar om jou oorslaap te akkommodeer, maar die bed se matras is dunnerig, die bedrading is oud-modies en die linne lyk ouerig.

Peet D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peet D

Skoon en stil.

Eienaars moet eers self op die matrasse slaap voordat hul dit beskikbaar stel.

Thea D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thea D

Sleg.

Ons sal dit nie aanbeveel nie. Hulle hou rekords van telefoniese gespekke indien versoeke geplaas word, maar hulle het vir ons gejok oor die foon. Ons rondawel staan apart van die badkamer. Ons het versoek om alles in een rondawel te hê voordat ons besluit het om die plek te kies, asook aandete. Telefonies is daar gevra of daar 'n eetplek of restaurant was aangesien ons ver ry en geen kos saambring nie. Ons was verseker dat daar is. Met ons aankoms het die eienaar die restaurant gesluit. Verder was daar ou verbleikte handdoeke op die bed. Die kamer beskik oor minimum geriewe. Daar was ook spinnekoppe en spinnerakke bo in die dak en bo die bed.

Richard C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

A lovely tranquil place to stay

The Blue Cottages are a lovely tranquil place to stay. The hospitality of the owners was first class, and I would have loved to have stayed longer. The rooms are clean and comfortable, the gardens are lovely.

Pieter B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie lekker!

Ek het baie lekker gekuier. Die ontbyt was "awesome", baie dankie.

Louis S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

A very pleasant stop-over

A very homely and farm style atmosphere, very central to all the attractions in and around Hoedspruit. We found the cottages to be clean and more than adequate for a weekend stop-over.

Theo S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Baie vriendelik en gasvry!

Sien die sterre hieronder.

Giel D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel D

Baie aangenaam en rustig.

'n Baie rustige omgewing. Die gasvryheid van eienaars is absoluut puik.

George B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Baie vriendelike mense en lekker area. Sentraal geleë!

Daar is meer as genoeg om te doen in die area. Waarde vir geld. Ek beveel die area aan!

Lise V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise V

Oornag-akkommodasie vir 'n vriend se troue.

Baie goed. 'n Rustige plek en omgewing.

Santie O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santie O

'n Rustige gesinsrondawel op pad na die wildtuin.

Aangename verblyf!

Louis V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V

Dit was lekker en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Faan M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faan M

Rustigheid vanself!

Ons het heerlik gebly, geëet en lekker gekuier by Tony en Tersia. Dankie, julle.

Louis P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P

Dit was awesome!

Sien die sterre hieronder.

Villiers D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Villiers D

Pragtige omgewing.

Aangename gasheer en gasvrou! Hulle het ons lekker bederf.

Crystal K - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal K

Eienaars het uit hul pad gegaan om kliënt tevrede te hou.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om kliënt tevrede te hou.

Schalk V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Heerlike aandete en baie gasvrye bestuurder en vrou.

Dit is nie 'n nuwe plek nie: 'n rondawel wat reg was 30 jaar gelede. Die tuin en verblyf op 'n landgoed was vir my 'n ervaring. Waarde vir geld, maar die plek kort verf en 'n bietjie aandag. 'n Spesiale aandete! Ontbyt was iets besonders.

Gert R - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Ons was gasvry ontvang deur Tertia en Tony en ons het lekker gekuier.

Ek sal definitief die Blue Cottage aanbeveel vir my vriende. Ek sal self ook weer in die toekoms daar gaan kuier. Ek stel voor dat 'n sekuriteitwag van 18:00 tot 07:00 deur die nag die rondawels en voertuigparkering patroleer, net om gaste bewus te maak daar word pro-aktief na hulle veiligheid gekyk.

Nico V - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nico V

Ruim, maar kort opknappingswerk.

Ons was gewoond aan die netjiese chalet by Shingwedzi en sou graag ons vakansie op 'n hoë noot wou afsluit, maar is ongelukkig teleurgestel.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburg-weg, Margate Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef0aa59a2e5020fcca479f8f6116d9b34fb9b3722c2d97a99c3f4bf9219dac0e86597e255a6a73743c8b2b4772abd971fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 Lydenburg Road Margate Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.368464988778 30.702975855618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang