Blue Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburg-weg, Margate Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Cottages Country House is aan die voet van die Drakensberge omtrent 20 minute van Hoedspruit af en 45 minute van die Krugerwildtuin (die hartjie van die Groot 5-wêreld) af geleë. Blue Cottages is ideaal geleë met toegang tot die Blyderiviercanyon.
Ons bied heerlike, ouwêreldse akkommodasie in 6 individuele kothuise insluitende selfsorg- en familie-opsies. Al die kamers het lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en plafonwaaiers, muskietnette en individuele braaigeriewe.
Die hoofhuis bestaan uit die oorspronklike plaasbestuurder se kothuis wat in 1948 gebou is deur Kaptein Drury op die Olifantsrivier Stigting. Die oorspronklike straatlampe is spesiaal deur Drury van Londen af ingevoer en kan steeds op die pad na Blue Cottages gesien word.
Die hoofplaashuis is langs Monsoon Gallery & Mad Dogz Café, wat deel vorm van die Blue Cottages.
Die pragtige Blyderivierpoort-roete is naby, asook doendinge soos witwatervlotvaart, stap en voëlkyk, warmlugbalonvaarte en wildkykritte kan op versoek gereël word. Krugerwildtuin se Phalaborwa- en Orpenhek is net 'n uur se ry van Blue Cottages af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Lydenburg-weg, Margate Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Blue Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lydenburg-weg, Margate Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang