Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Lagoon Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue-straat 46, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Blue Lagoon Beach House is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n rustige area in Langebaan, naby Calypso Beach, Club Mykonos Resort, verskeie restaurante en die strandmeer. Hierdie Weskus-strandhuis sorg vir die eenvoudig perfekte strandwegbreek, en bied gedeeltelike see-uitsigte.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 2 gastetoilette. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is een gastetoilet op die grondvloer en nog 'n gastetoilet bo.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en oond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8 en 'n ingeboude binnebraai. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Op die boonste verdieping is daar 'n tweede oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetarea. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8 en 'n ingeboude binnebraai. Die sitarea bied baie sitplek en 'n platskerm-TV. Hierdie vlak het skuifdeure wat oopmaak om die vars lug te geniet, en lei na 'n balkon.

Die huis het 'n buitestort met warm en koue water om af te spoel na 'n dag op die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jacob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Blue-straat 46, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Lagoon Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue-straat 46, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54629a3b6474d6bab1faa6c926fa72b392f19a24852f64fb2a4b3131a91e594dc745002a49a7ccda13aab9ddf61db36804a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 46 Blue Road Blue Lagoon 1 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.05126732742 18.046552050332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang