Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Largo 27

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Manti L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gekuier. Aircon in die kamer was buite werking, maar gelukkig was die weer heerlik. Heerlike see-uitsig, goeie sekuriteit. Dit sal goed wees om WiFi te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Blue Largo 27
Baie dankie vir die terugvoering, Manti Liebenberg. Ons was nie bewus van die lugversorger nie, anders kon ons iets daaromtrent gedoen het. Die voorstelling van WiFi is aan die eienaar voorgestel.

Patrick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very pleasant. Nice location. Neat, secure flat. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Blue Largo 27
Thank you for the review. The sunrise on the patio is awesome. We look forward to your next stay.

Mariska S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lekker. Was 'n baie aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Relaxing. Relaxing, air conditioning in the room is not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Blue Largo 27
Thank you for the feedback. The aircon has now been removed and a standing fan is in its place.

Morne W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Veilig, goeie ligging, netjies. Was baie lekker daar. Moet net in die advertensie beter geadverteer word dat die nuwe Explora DStv's nie daar werk nie. Het ook nie geweet daar is WiFi nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Blue Largo 27
Baie dankie vir die terugvoer. Daar is wel in die geskrewe inligting aan jou verskaf, al die besonderhede van die WiFi en die DSTV wat die situasie is.

Masiya T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Cutlery is not in a good condition. This place is nice but not kid-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Blue Largo 27
We apologise for your experience. Children are welcome and the proximity to the beach makes it a great deal. Please note that we are not a holiday resort, so there will not be any children's entertainment provided.

Jaco H
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Als was regtig baie lekker. Jy stop basies reg voor die eenheid se deur, geen trappe om te klim. Plek is baie netjies binne met mooi see-uitsig. Skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien tot jou beskikking. Meubels binne die woonstel is van top gehalte. Ons sal beslis weer die eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Blue Largo 27
Baie dankie vir die resensie. Ons sien vreeslik baie uit om jou weer te sien.

Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Baie netjiese woonstel met al die geriewe toegerus. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Skoon, netjies en gemaklik toegerus. Ons gesin het dit baie geniet, ons sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thiropathy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

The apartment is beautifully furnished, clean and has a lovely view and access to the beach! The pics on the website does not do justice to this beautiful apartment. It has everything you could want and more. Washing machine, tumble dryer and even a dishwasher!!! The furnishing and deco is beautiful. The apartment has full time security and easy access to the beaches and short drive to either Ballito or Umhlanga.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Good. Stay was very nice, the only thing that bothered me was the cleaning staff was disrespectful and showed an attitude towards us on two occasions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Blue Largo 27
Good afternoon, Thank you for your feedback, we will definitely address the issues with the cleaning staff, as this is not acceptable. Kind Regards, Blue Largo 27

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 147
R1 147 R1 032
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 147
R1 147 R1 032
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach Road 38, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQxNGNhLTZiODEtNDkyYi1hYzA3LWUxN2Y2YjFhODhhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 147 nouVanaf R1 032 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 38 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.588285938259 31.172580296295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang