Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Largo 27

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Blue Largo 27
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Manti L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manti L

Baie lekker gekuier. Aircon in die kamer was buite werking, maar gelukkig was die weer heerlik.

Heerlike see-uitsig, goeie sekuriteit. Dit sal goed wees om WiFi te hê.

Blue Largo 27 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Manti Liebenberg. Ons was nie bewus van die lugversorger nie, anders kon ons iets daaromtrent gedoen het. Die voorstelling van WiFi is aan die eienaar voorgestel.

Blue Largo 27
Patrick D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick D

Very pleasant. Nice location.

Neat, secure flat. Beautiful views.

Blue Largo 27 se terugvoer

Thank you for the review. The sunrise on the patio is awesome. We look forward to your next stay.

Blue Largo 27
Mariska S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Lekker.

Was 'n baie aangename ervaring.

Fred V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred V

Relaxing.

Relaxing, air conditioning in the room is not working.

Blue Largo 27 se terugvoer

Thank you for the feedback. The aircon has now been removed and a standing fan is in its place.

Blue Largo 27
Morne W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne W

Veilig, goeie ligging, netjies.

Was baie lekker daar. Moet net in die advertensie beter geadverteer word dat die nuwe Explora DStv's nie daar werk nie. Het ook nie geweet daar is WiFi nie!

Blue Largo 27 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Daar is wel in die geskrewe inligting aan jou verskaf, al die besonderhede van die WiFi en die DSTV wat die situasie is.

Blue Largo 27
Masiya T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Masiya T

Cutlery is not in a good condition.

This place is nice but not kid-friendly.

Blue Largo 27 se terugvoer

We apologise for your experience. Children are welcome and the proximity to the beach makes it a great deal. Please note that we are not a holiday resort, so there will not be any children's entertainment provided.

Blue Largo 27
Jaco H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Als was regtig baie lekker.

Jy stop basies reg voor die eenheid se deur, geen trappe om te klim. Plek is baie netjies binne met mooi see-uitsig. Skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien tot jou beskikking. Meubels binne die woonstel is van top gehalte. Ons sal beslis weer die eenheid bespreek.

Blue Largo 27 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ons sien vreeslik baie uit om jou weer te sien.

Blue Largo 27
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Baie netjiese woonstel met al die geriewe toegerus.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Skoon, netjies en gemaklik toegerus. Ons gesin het dit baie geniet, ons sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

Thiropathy M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thiropathy M

The apartment is beautifully furnished, clean and has a lovely view and access to the beach!

The pics on the website does not do justice to this beautiful apartment. It has everything you could want and more. Washing machine, tumble dryer and even a dishwasher!!! The furnishing and deco is beautiful. The apartment has full time security and easy access to the beaches and short drive to either Ballito or Umhlanga.

Hector B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector B

Good.

Stay was very nice, the only thing that bothered me was the cleaning staff was disrespectful and showed an attitude towards us on two occasions.

Blue Largo 27 se terugvoer

Good afternoon,

Thank you for your feedback, we will definitely address the issues with the cleaning staff, as this is not acceptable.

Kind Regards,
Blue Largo 27

Blue Largo 27
Chris P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Location! View and sound of the ocean.

Great location. Walking distance to the swimming beach. Great facilities. Admin arrangements outstanding. Cleaning services acceptable.

Pieter L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Lovely place and sea views.

Will definitely recommend Blue Largo to friends and family.

Hantie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie V

Uitstekend, gemaklik, veilig.

Baie netjies! Jammer dat daar nie 'n swemstrand naby is nie.

Blue Largo 27 se terugvoer

Goeiemore Hantie
Dankie vir u terugvoering.
Westbrook Strand is 'n swem strand, net aan regter kant as u inry in North Beach Road (Blue Flag Status), maar nie direk oorkant die woonstel nie
Groete
Karen

Blue Largo 27
Riana V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Heerlik ontspan. Rustige, stil omgewing. Sal enige tyd weer gaan.

Enigste negatief - met aankoms is die sekuriteitswag bietjie oorweldigend. Weet hy doen sy werk, maar wanneer mens reeds die reëls gelees het, wil jy nie als weer hoor en soos 'n kind behandel word na 'n lang reis nie. Verder was alles baie aangenaam en netjies en daar is alles wat mens nodig het vir 'n heerlike ontspanvakansie - selfs goeie oefening.

Barend M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend M

Mooi uitsig.

Alles het voldoen volgens die beskrywing.

Annaline D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline D

Dit was aangenaam, rustig en ontspanne.

Dit was 'n aangename ervaring. 'n Plek waarheen talle van my vriende reeds aanbeveel is. Was effens moeilik om die aanwysings na Chas Everitt te kry en daarna na die garage. 'n Eenvoudige padkaart kan dalk sake vergemaklik.

Blue Largo 27 se terugvoer

Goeie dag Annaline
Dankie vir u terugvoering, miskien moet ek kyk na 'n padkaart sowel as die aanwysings
Groete,
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

Blue Largo 27
Vanaf R1 147
R1 147 R1 032
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 147
R1 147 R1 032
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach Road 38, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQxNGNhLTZiODEtNDkyYi1hYzA3LWUxN2Y2YjFhODhhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 147 nouVanaf R1 032 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 38 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.588285938259 31.172580296295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang