Blue Largo 41
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 39, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 450R1 305 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Blue Largo 41 is 'n stylvolle, nuut opgeknapte woonstel in Westbrook met 180 grade see-uitsigte.
Hierdie moderne eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is nog 'n area met 'n enkelslaapbank vir 1 gas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die kombuis lei na 'n klein etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea. Die sitarea het gemaklike, sagte rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Die sitarea se deure lei na 'n balkon met buitesitplek en see-uitsigte. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, wat die swembad en braaigeriewe insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel met 24 uur-sekuriteit beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lydia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- North Beach-weg 39, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Largo 41 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 39, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang