Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Largo 43

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Derisha R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent place to stay. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diandra
Blue Largo 43
Thank you for the wonderful review.

Tessie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende ligging en baie veilig. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Romanties en lieflik. Ons het vreeslik lekker gebly. Die geluid van die see, branders wat breek, skep die indruk dat die see by jou voordeur breek. Baie netjies, skoon en modern. Ons sal vir seker weer hier kom bly. 'n Veiligheidswag wat rondtes doen, verseker dat dit veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diandra
Blue Largo 43
Dankie Wikus, ek is so bly dat julle lekker gekuier het by Blue Largo 43.

Norlene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

'n Lekker plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly in die plekkie. Groot genoeg vir 'n gesin van 3. Naby aan alles en het 'n pragtige uitsig van die see. Ons sal definitief weer gebruik maak van die plekkie. Dit is skoon en netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 099
R1 099 R879
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
R1 099 R879
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb177063cbb84934a9bbc49e0985d58f2ba67db682c5c072ea3c6e6b75f2b8ba53cc232367033e640c59748123ad9568d67d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 099 nouVanaf R879 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 39 North Beach Road Unit 43 Blue Largo 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.588534911815 31.172298174097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang