Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Largo 43

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2024 tot 18 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 099 R879 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Largo 43 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 180 grade see-front in die veilige Blue Largo-kompleks in Westbrook. Dit is 'n kort entjie se stap na Westbrook Beach, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n klein gesinsvakansie aan die kus.

Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed vir kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het gemaklike sitplek. Vir gaste se vermaak is 'n TV in die tweede slaapkamer beskikbaar met 'n kabel wat aan gaste se eie skootrekenaars kan koppel vir stroom, en toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea het 'n stapeldeur wat uitloop op 'n balkon met buitesitplek en lieflike see-uitsigte. Gaste het toegang tot die kompleksareas, 'n swembad, braaigeriewe en 'n lapa. Een veilige parkeerplek is beskikbaar, en die kompleks het elektriese heining en 24-uur bewaakte sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Largo 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R1 099
R1 099 R879
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
R1 099 R879
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 39, Eenheid 43 Blue Largo, Westbrook Beach, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb177063cbb84934a9bbc49e0985d58f2ba67db682c5c072ea3c6e6b75f2b8ba53cc232367033e640c59748123ad9568d67d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 099 nouVanaf R879 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 39 North Beach Road Unit 43 Blue Largo 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.588534911815 31.172298174097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang