Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mango Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.6
Veiligheid
3.6
Thokozani M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

I had a very nice stay. I will be visit this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carola H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

It was ok, but I would have expected breakfast to be included in the price. The room was smaller than expected, and movement from the entrance gate is alongside the rooms, so sleeping late is impossible. We found the property to be a little bit unkempt, and some items mentioned on the website were not available, e.g. massages and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Yvonne B
1 nag Gesin met tieners
3.6
Sep 2024

Baie netjies, moet net iets probeer doen aan die hek - dalk 'n remote? Ons het baie lekker gekuier, maar ons het gesukkel om in te kom. Die selfoonnommers wat vir ons gegee was, was vir eers nie beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine K
1 nag
4.0
Mei 2022

Almal het uit hul pad gegaan om als vir ons so lekker moontlik te maak. Kos was uitstekend, asook die diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karin B
1 nag Gesin met tieners
1.0
Nov 2022

Moenie geflous word nie! Kamers is glad nie soos geadverteer is nie. Foto's is baie misleidend. Kamer, hoewel netjies op eerste oogopsig, is skokkend vuil en ruik sleg. Geen veiligheid nie. Eiendom is oop, enige iemand kan van straat af instap. Gastehuis is in 'n dodgy area. Daar is absoluut geen respek vir privaatheid hier nie. Mense stap in jou kamer in sonder om te klop. Danksy 'n familiekrisis is ons dit gespaar om 'n aand hier te oornag. Het nou wel ons geld verloor omdat die eienaar geen empatie het nie, maar ek sal die geld enige tyd prysgee as ek ander kan waarsku teen die plek.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Stevie & Daisy
Blue Mango Lodge
Dear Karin, I am genuinely sorry that you feel this way. We try our absolute best to please and get it right most of the time. We are genuinely distressed by your comments. No negative reason for checkout was given at the time except to say your trip was cut short due to a family situation. Cancellation refunds cannot be given on the day of check-in as per our cancellation policy. We do hope that you will consider giving us a second chance on another occasion. Sincerely, Stevie Davies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Stevie & Daisy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 226, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fe4e7c76b095d4d246f605b3bc74e48cb02371cbb92f891f4b6b8b2c90e4b1b3fce04c30bde06c9db9c5239c7573f2c65fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 226 Sixth Avenue Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.099379112888 28.307756563574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang