Blue Marlin Hotel - Dream Resorts
Beskrywing
Die Superior-kamer het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en sluit lugversorging, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in. Ander geriewe sluit sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n kluis en 'n telefoon in. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook kamerdiens en 'n skoonmaakdiens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamers bied elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en het óf koninggrootte- óf 2 enkelbeddens, en 'n stapelbed of 2 enkelbeddens in die tweede skakelslaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, sekere DStv-kanale, 'n haardroër, kluis, telefoon en kamerdiens in. 'n Skoonmaakdiens met skoon linne en badhanddoeke is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 242 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottstraat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang