Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain Bay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesia-weg 47, Murdock Valley South, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Mountain Bay is in die pragtige Murdockvallei in Simonstad, op die roete na Kaappunt geleë. Die dorp is bekend vir sy geskiedenis en tradisie asook Boulders Beach met sy wêreldbekende pikkewynkolonie. Die woonstel is die beste geskik vir paartjies, gesinne en reisigers.

Daar is permanente huurders wat op die boonste verdieping woon, Blue Mountain Bay woonstel is op die grondvloer. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-bad, wasbak en toilet, en die bad is toegerus met 'n handstortkop. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, toilet asook linne en handdoeke.

Daar is ook 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer met 'n TV met DStv en toegang tot WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, ketel en alle benodigde eetgerei en breekware.

Die eenhede lei na 'n privaat tuin met 'n swembad, gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die woonstel word geskei deur 'n voorportaal en gemeenskaplike speletjieskamer met 'n pooltafel, bordspeletjies, asook 'n verskeidenheid boeke beskikbaar.

Die area bied baie doendinge wat bootritte, kajakvaart, nabygeleë strande, museums, gholfspeel, visvang en voetslaan insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Freesia-weg 47, Murdock Valley South, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Mountain Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesia-weg 47, Murdock Valley South, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNWEwZjJkLWFjNzUtNGQzZi05M2UxLWM3ZDE0NjM2ZDQxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 47 Freesia Road Murdock Valley South 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.211055555556 18.460438888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang