Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain View Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Maleen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit is sentraal geleë, maar tog heerlik stil en rustig. Sanet het ons dadelik welkom laat voel en alles was perfek, skoon, netjies en veilig. Die snoesige handdoeke en heerlike stort het bygedra tot die feit dat ons vir seker weer daar sal kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Blomme kyk toer en heerlike verblyf. Ja, die verblyfplek is baie mooi, veral die tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Simply great with a beautiful view. Clean and well-maintained with outdoor braai facilities and swimming pool. Very secure with security gate, outdoor beams, and panic button.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie bevredigend. Ons het baie lekker gebly in 'n baie netjiese kamer. Het voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap Jan Louis W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Nice place and very friendly owners. Excellent place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

A wonderful getaway. It was a wonderful few days with a beautiful garden, a lovely swimming pool and we were very fortunate to have the place to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Uitstekende akkommodasie. Baie lekker gebly selfs toe die weer sleg was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker gekuier in Clanwilliam! Ons verblyf was baie aangenaam en ons het lekker gekuier in Clanwilliam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mirinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Ligging is goed. Eenheid het nie aan ons verwagting voldoen nie. Gasvrou was nie daar om ons te verwelkom met aankoms nie, ook nie toe ons vertrek het nie. Paulina van housekeeping het daardie plig waargeneem. Ligging is goed. Eenheid het nie aan ons verwagting voldoen nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Asemrowend. Baie lekker gebly, plek is rustig en baie privaat, kamers met lugversorging, geen kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2265958dfbaa959c4b9a2036b2a118f750c52ea76dc619b1cc5023603e1f5ec7c4f95280dac7cd9662e5bd3b97ea2ec5b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 15B Foster Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1779704 18.895824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang