Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Mountain View Rooms

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Mountain View Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Clanwilliam in die Wes-Kaap. Die eiendom is lekker naby die middedorp en winkels en restaurante is net 5 minute se stap ver.

Verblyf word in 4 eenhede gebied, elk met 'n privaat ingang en unieke ontwerp.

Blue Mountain View Eenheid 2, Blue Mountain View Eenheid 3 en Blue Mountain View Eenheid 4 het lugversorging en koningingrootte-beddens. Blue Mountain View Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die eenhede het kombuisies en badkamers met storte. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot hulle eie ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel. Daar is ook 'n alarmstelsel. Die eiendom maak van sonkrag gebruik om seker te maak gaste ervaar nie enige beurtkrag-ongerief nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ricardo B
Gesin met klein kinders
5.0
Awesomeness. What a gem, the host was awesome and everything was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Maleen D
Gesin met tieners
5.0
Dit is sentraal geleë, maar tog heerlik stil en rustig. Sanet het ons dadelik welkom laat voel en alles was perfek, skoon, netjies en veilig. Die snoe...
Sien meer
Sep 2024
Derick H
Saam met vriende
5.0
Blomme kyk toer en heerlike verblyf. Ja, die verblyfplek is baie mooi, veral die tuine.
Aug 2024
Albert V
Gesin met klein kinders
5.0
Simply great with a beautiful view. Clean and well-maintained with outdoor braai facilities and swimming pool. Very secure with securit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Errol K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bevredigend. Ons het baie lekker gebly in 'n baie netjiese kamer. Het voldoen aan al ons vereistes.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Mountain View Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2265958dfbaa959c4b9a2036b2a118f750c52ea76dc619b1cc5023603e1f5ec7c4f95280dac7cd9662e5bd3b97ea2ec5b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 15B Foster Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1779704 18.895824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang