Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Ocean View and The Sea Squirrel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Blue Ocean View and The Sea Squirrel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wayne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P

Lekker plek. Stil en mooi.

Mooi en stil. Die eienaars is baie hulpvaardig en daar is ook solar-krag vir wanneer dit load shedding is.

Cornia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornia V

Heerlik gerus. Pragtige see-uitsig. Alles was baie netjies en gerieflik.

Baie dankie Francis vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Geen ekstra kostes - koopkrag was ingesluit en vol DStv was beskikbaar. Ons hoef nie eers ons eie kaart saam te bring nie.

Blue Ocean View and The Sea Squirrel se terugvoer

Baie dankie Cornia, waardeer jou terugvoer. Dis ‘n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Blue Ocean View and The Sea Squirrel
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cfb2cee055c15357aa85cc5175bfdf1e064d529faad22227a420b89936c28d549813dd445fc0f8d803e25ac9ebb35fca8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 12 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.049016893719 22.279555806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang