Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Ocean View and The Sea Squirrel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Ocean View and The Sea Squirrel is aan die pragtige Outenqiua Strand in die Groot-Brakrivier-omgewing geleë. Die eiendom is naby die strand en is hoog geleë en bied pragtige see-uitsigte.

Verblyf word gebied in Blue Ocean View wat 'n 3-slaapkamerhuis is en in The Sea Squirrel, wat 'n aparte woonstel met een oopplan en een aparte slaapkamer op dieselfde eiendom is. Die huis bied uitsigte oor die see vanaf die braaipatio en vanaf die 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het sy eie klein patio. Daar is 2 badkamers, waarvan een en suite is, asook 'n oopplan-kombuis wat direkte toegang tot die leefarea bied. Die kombuis het ook 'n aparte opwaskamer.

Die woonstel kan as 'n uitbreiding tot die huis bespreek word en bied slaapplek aan tot 5 gaste in 2 slaapkamers. Die woonstel kan ook apart bespreek word en beskik oor 'n kombuis en leefarea, asook 'n klein stoep met draagbare braaigeriewe.

Beide die huis en die woonstel beskik oor 'n TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die hoofhuis het 2 motorhuise en die woonstel het een buiteparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Blue Ocean View and The Sea Squirrel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Ocean View and The Sea Squirrel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eekhoringstraat 12, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98cfb2cee055c15357aa85cc5175bfdf1e064d529faad22227a420b89936c28d549813dd445fc0f8d803e25ac9ebb35fca8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 12 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.049016893719 22.279555806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang